Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vygeboom Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Vygeboom Country Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Schalk V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Heerlik.

Hoogs aanbeveelbaar!

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Schalk,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Vygeboom C Lodge

Vygeboom Country Lodge
Pieter V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker gebly.

Baie lekker verblyf. Benodig net 'n asblik in die kamers.

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Pieter,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Jammer oor die asblik, dit is onaanvaarbaar maar is reeds reggestel.
Vriendelike Groete
Vygeboom C Lodge

Vygeboom Country Lodge
Schalk V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Baie lekker blyplek!

Lekker gebly. Hoogs aanbeveelbaar.

Mariaan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan H

Hartsmense.

Altyd lekker om daar te bly.

Mark S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S

Great stay.

Comfortable accommodation, all we needed, good parking for the bakkie and boat. The host was great, she came down to meet us and assisted us.

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Good day Mark,
Thanks for your positive review, highly appreciated.
Kind Regards
Vygeboom C Lodge

Vygeboom Country Lodge
Nyeleti T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyeleti T

Clean and beautiful.

It was very clean and beautiful. The hosts were very kind and welcoming.

Mariaan H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan H

Kuier was baie lekker, die ete by Ararat was uit die boonste rakke.

Baie dankie. Lekker gebly. Die lodge het net nie geweet ons het 'n bespreking gehad nie, maar ons is verwelkom en alles het goed afgeloop.

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Mariaan,
baie dankie vir jou ondersteuning en positiewe terugvoer.
Ja, die bespreking was nie bevestig nie, maar ons kon dit gelukkig gou uitsorteer.
Vriendelike groete,
Vygeboom C Lodge

Vygeboom Country Lodge
Deleen D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deleen D

Ons het 'n fantastiese naweek by julle gehad.

Fantastiese plek, amper reg langs die dam. Mooiste uitsig. Netjiese, ruim kamers. Baie spasie buite vir kinders om rond te hardloop.

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Deleen,
Ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Vygeboom C Lodge

Vygeboom Country Lodge
Philip E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip E

Mooi plek omgewing, teleurgesteld in Arafat se kis.

Wag 'n uur en 'n half om in te kom omdat daar 'n misverstand was oor betaling.

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Môre Philip,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie jammer oor die lang wag om in te kom. Ons het ongelukkig nie betyds die bevestiging van jou bespreking gekry nie en was nie bewus dat jy sou opdaag nie.
Wat die kos by Ararat betref wil ek net noem dat dit slegs ‘n eetplek in ons omgewing is en dat ons geen verbintenis met hulle het nie.
Vriendelike groete
Vygeboom C Lodge

Vygeboom Country Lodge
Schalk V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Uitstekend!

Altyd lekker. Sal weer kom kuier.

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Middag Schalk,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer oor jou verblyf by die lodge, sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.
Groete
Daleen

Vygeboom Country Lodge
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie veilige en gesellige plek om te oornag en kuier.

Baie vriendelike diens en gasvryheid. Pragtige kamers.

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Pieter vir jou positiewe terugvoer oor die lodge, waardeer dit opreg.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis

Vygeboom Country Lodge
Beatrice S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice S

Uitstekend.

Enigste negatiewe ervaring was dat Maps/GPS ons heeltemal op 'n 100km draai/ doodloop laat ry het. Was dit nie dat ons die omgewing geken het sou ons definitief verdwaal het.

Valerio B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerio B

Well appointed, clean rooms. Showers with good water pressure.

Only complaint: No door between bedroom and toilet.

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Hi Valerio,
We appreciate your feedback. The bathroom doors are first on our list of improvements to upgrade our rooms.
Kind Regards
Daleen

Vygeboom Country Lodge
Shann B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B

Peaceful breakaway!

Vygeboom Country Lodge offers lovely accommodation in one of the most peaceful and relaxing environments. The welcome was friendly, helpful and informative. It is a lovely place to stay.

Themba N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba N

Perfect view of the dam and mountains, pure tranquility.

My wife and I really enjoyed our stay. The breakfast was amazing! The lodge is peaceful and perfect for relaxation. We thoroughly enjoyed our stay!

Vygeboom Country Lodge se terugvoer

Good day Themba,
Thank you so much for the feedback and your possitive rating. We look forward to welcome you back soon.
Kind regards,
Vygeboom C Lodge Team.

Vygeboom Country Lodge
Marcelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle P

Baie rustig.

Was net ons. As daar meer mense is weet ek nie wie gaan op die bankies buite sit nie, want daar is net 1 tafel met 2 bankies. Maar ons het dit baie rustig ervaar. Dis wat ons wou gehad het.

Helma V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helma V

Goeie plek as jy net oornag slaapplek soek. Rustig en netjies.

Maak seker dat die opsigter bewus is van jou aankomstyd sodat jy nie sonder sein voor 'n toe hek land nie.

Ruan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan D

Te min tyd gehad.

Lekker onthaal en kuierarea.

Jan L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Fantasies.

Die plek is netjies, kos is goed, diens is puik en gasvryheid is uitstekend.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R38, Vygeboomdam, Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcee6769466c2eea6ac4b537412cf36f3191c5d1ee34d8aac22c5bc56fd9233fd8aa96e5aee1d5d633cb1ccb3419a6d7119b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 R38 Vygeboom Dam 1190 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.863806030141 30.613558098422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang