Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vygeboom Studio

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anna-marie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ongelooflike karakter aan die dorp en blyplek. Sal mense aanbeveel om te gaan. Dit was 'n baie lekker netjiese skoon plek. Die koffie en beskuit was baie lekker, die WiFi goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfect stay - Has everything you need, beautiful, neat, safe and modern. Perfect accommodation for our overnight stay. It is neat, modern, safe and an excellent use of space with beautiful gardens. It has everything you need and the beds are very comfortable. Highly recommend for family or close friends. Roads are in good condition and it is easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Vygeboom Studio
Dear Beverley, Thank you! We appreciate you taking the time to write such a lovely review. It was an honour to host you. Karoo greetings, Carla

Annelize G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lieflik, vriendelik, lekkerste kos, idilies. Baie mooi. Pragtige ligging en tuin. Dankie vir 'n lekker kuier in julle betowerende dorpie. Krag was 'n probleem, maar almal het hard probeer help. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Vygeboom Studio
Beste Annelize, Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy Vygeboom gekies het vir jou verblyf. Baie dankie! Karoo groete, Ludolf & Carla

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 102

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 100
R2 100 R1 470
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 100
R2 100 R1 470
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hill- en Grave-straat, , 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37996b968c437d721a5f1442397b0e3bad12bfb84fe2e5438d19bc48df945094c38ad1c529e062fc4958b77b8b786a1c9753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 470 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Corner of Hill en Grave Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.864715911014 24.550804282001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang