Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vygeboom Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Vygeboom Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Richard B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Heerlik, stil, veilig en gemaklik.

Ons was aangenaam verras oor die netheid en die gerief van die akkommodasie. Dit is 'n baie mooi area en daar is baie moeite gedoen om 'n baie skoon plek vir ons aan te bied. Dit is jammer oor al die reën op ons naweek, anders sou ons graag die warmbad wou gebruik.

Theo G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G

Eersteklas verblyf.

Eersteklas verblyf, smaakvol ingerig met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf. Stil rustige woonbuurt, ideaal vir rondstap en oggenddraffie.

Vygeboom Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Theo! Hopelik sien ons jou gou weer!

Vygeboom Villa
Angela V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

Gerieflik & stylvol.

Die eenheid is skoon, netjies en baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ek kan die verblyf regtig aanbeveel.

Vygeboom Villa se terugvoer

Baie dankie! Julle is welkom om een dag weer te kom!

Vygeboom Villa
Mary V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V

Heerlike rustige en veilige verblyf. Naby winkels en restaurante en die stad is.

Heerlik gebly, baie dankie. Netjies en veilig.

Juan-paul G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-paul G

Phenomenal.

Clean, cozy, with all the amenities you would need and very helpful hosts. A must-stay if you are in the area.

Vygeboom Villa se terugvoer

Baie dankie!

Vygeboom Villa
Mike P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Clean, modern, quiet and peaceful.

I had a wonderful stay at this accommodation. It was exceptionally clean, with a modern design that added to the overall ambience. The serene and peaceful environment made for a truly relaxing experience, and the quiet surroundings ensured a restful night's sleep. I highly recommend this place for anyone seeking a tranquil and comfortable stay.

Vygeboom Villa se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Mike!
Hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.

Vygeboom Villa
Marelie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie J

Baie mooi en privaat, ten volle toegerus.

Heerlike selfsorgeenheid, ten volle toegerus!

Vygeboom Villa se terugvoer

So bly julle het die eenheid geniet. Hoop ons sien mekaar weer in toekoms!

Vygeboom Villa
Michelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Wat 'n pragtig plek.

Baie mooi plekkie met alles en meer. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Vygeboom Villa se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering! Laat weet as julle weer wil kom!

Vygeboom Villa
Mia P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia P

Dit was 'n perfekte oornag stop. Ons was net een aand daar om vir vriende in die omgewing te kuier,.

Pragtige, keurige plek. Ek dink dit moet 'n ideale plek ook wees om vir werk ook te oornag. Goed geleë.

Vygeboom Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie! Ek hoop volgende keer kry ons 5 sterre!
Kom gerus weer!

Vygeboom Villa
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Loriza B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loriza B

Heerlik gebly.

Mense is gasvry en behulpsaam.

Vygeboom Villa se terugvoer

So bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer!

Vygeboom Villa
Carin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Pragtige plekkie.

Die plekkie is netjies, skoon, baie mooi en modern ingerig en ons het regtig lekker gebly.

Vygeboom Villa se terugvoer

Baie dankie Carin! Hoop ons sien julle weer!

Vygeboom Villa
Christelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle V

Gerieflik!

Ons was maar min daar want ons was meestel by kliënte, maar dit was regtig gemaklike verblyf. Veral na 'n lang dag se reis!

Vygeboom Villa se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien!

Vygeboom Villa
Brenda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Loved it. It was perfect.

So homely, had everything we needed, tastefully furnished and extremely comfortable and private. Would stay here again in a heartbeat.

Christo T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T

Great selfsorghuisie.

Die huis is pragtig binne en buite. Net die beste afwerkings en huisinhoud is gebruik. Buite is 'n oulike braai boma, asook 'n splash pool. Ek kannie wag om weer daar te oornag nie.

Vygeboom Villa se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar.
Hopelik sien ons jou gou weer.

Vygeboom Villa
Werner N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N

Baie lekker gebly, plek skoon, baie smaakvol ingerig.

Eienaars baie vriendelik. Ongelukkig geen DStv en internet het ook net een dag gewerk.

Anton N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton N

Vygeboom Villa is lekker sentraal geleë. Hulle sal ons weer sien.

Eienaar is baie behulpsaam. Kon selfs ons wasgoed by hulle laat was. Dis veilig en naby aan ons vriende.

Innis B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Innis B

Baie lekker gebly, Pragtige plek.

Baie dankie Marlize en Werner, ons het regtig baie lekker gebly en gekuier by julle pragtige plek.

Alida V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Aangenaam.

Heerlike stil plekkie, mooi skoon en goed toegerus. Elke kamer het sy eie badkamer, wat 'n groot pluspunt is. Sal definitief weer daar bly.

Eugene Z - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene Z

Awesome getaway close to home in the Durbanville surroundings.

With luxurious hotel feel and well thought out amenities! 5 Stars!

Vygeboom Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.

Vygeboom Villa
Vanaf R1 955
R1 955 R1 662
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 955
R1 955 R1 662
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0864d1250d2cfe5e113f733dee9eef088a162060b299f53a4acea5cc288ec2c60121e77600ed23b171a74f2eedf92231cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 955 nouVanaf R1 662 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 28 Vygeboom Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.847475692002 18.651378941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang