Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Vygeboom Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, rustige omgewing. Is 'n pragtige plek, skoon, netjies en in 'n stil buurt. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, gemaklik en vriendelik! Die verblyf was fantasties en Marlize is so 'n ongelooflike gasvrou! Ons sien julle definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie vir jou resensie! Nou weet julle waar om weer te bespreek vir 'n volgende keer!

Trudie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netjies, veilig en naby alles. Werklik die moeite werd. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie vir jou mooi resensie! ONS waardeer by Vygeboom Villa!

Richard B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik, stil, veilig en gemaklik. Ons was aangenaam verras oor die netheid en die gerief van die akkommodasie. Dit is 'n baie mooi area en daar is baie moeite gedoen om 'n baie skoon plek vir ons aan te bied. Dit is jammer oor al die reën op ons naweek, anders sou ons graag die warmbad wou gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Eersteklas verblyf. Eersteklas verblyf, smaakvol ingerig met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf. Stil rustige woonbuurt, ideaal vir rondstap en oggenddraffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie vir jou resensie, Theo! Hopelik sien ons jou gou weer!

Mary V
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Heerlike rustige en veilige verblyf. Naby winkels en restaurante en die stad is. Heerlik gebly, baie dankie. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jannel Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik & stylvol. Die eenheid is skoon, netjies en baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ek kan die verblyf regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie! Julle is welkom om een dag weer te kom!

Juan-paul G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Phenomenal. Clean, cozy, with all the amenities you would need and very helpful hosts. A must-stay if you are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie!

Mike P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Clean, modern, quiet and peaceful. I had a wonderful stay at this accommodation. It was exceptionally clean, with a modern design that added to the overall ambience. The serene and peaceful environment made for a truly relaxing experience, and the quiet surroundings ensured a restful night's sleep. I highly recommend this place for anyone seeking a tranquil and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Dankie vir die terugvoering Mike! Hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.

Marelie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie mooi en privaat, ten volle toegerus. Heerlike selfsorgeenheid, ten volle toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
So bly julle het die eenheid geniet. Hoop ons sien mekaar weer in toekoms!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86c71b4e866838beab8aa4970063af1c12d3421010a2f49f8e32f2afaecae8616aa5f077319c787a463532a92a2d818d91a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 28 Vygeboom Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.847475692002 18.651378941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011