Vygeboom Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Trudie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en naby alles. Werklik die moeite werd.
Richard B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik, stil, veilig en gemaklik.
Theo G - Mrt 2024
Algehele gradering
Eersteklas verblyf.
Vygeboom Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Theo! Hopelik sien ons jou gou weer!
Mary V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige en veilige verblyf. Naby winkels en restaurante en die stad is.
Angela Z - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik & stylvol.
Vygeboom Villa se terugvoer
Baie dankie! Julle is welkom om een dag weer te kom!
Juan-paul G - Sep 2023
Algehele gradering
Phenomenal.
Vygeboom Villa se terugvoer
Baie dankie!
Mike P - Sep 2023
Algehele gradering
Clean, modern, quiet and peaceful.
Vygeboom Villa se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Mike!
Hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.
Marelie J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi en privaat, ten volle toegerus.
Vygeboom Villa se terugvoer
So bly julle het die eenheid geniet. Hoop ons sien mekaar weer in toekoms!
Michelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtig plek.
Vygeboom Villa se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering! Laat weet as julle weer wil kom!
Mia P - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n perfekte oornag stop. Ons was net een aand daar om vir vriende in die omgewing te kuier,.
Vygeboom Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie! Ek hoop volgende keer kry ons 5 sterre!
Kom gerus weer!
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Loriza B - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Vygeboom Villa se terugvoer
So bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer!
Carin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Vygeboom Villa se terugvoer
Baie dankie Carin! Hoop ons sien julle weer!
Christelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik!
Vygeboom Villa se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien!
Brenda D - Des 2021
Algehele gradering
Loved it. It was perfect.
Christo T - Okt 2021
Algehele gradering
Great selfsorghuisie.
Vygeboom Villa se terugvoer
Dankie vir jou positiewe kommentaar.
Hopelik sien ons jou gou weer.
Werner N - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, plek skoon, baie smaakvol ingerig.
Anton N - Jul 2021
Algehele gradering
Vygeboom Villa is lekker sentraal geleë. Hulle sal ons weer sien.
Innis B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, Pragtige plek.
Alida V - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Eugene Z - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome getaway close to home in the Durbanville surroundings.
Vygeboom Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang