Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vygeboom Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Richard B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik, stil, veilig en gemaklik. Ons was aangenaam verras oor die netheid en die gerief van die akkommodasie. Dit is 'n baie mooi area en daar is baie moeite gedoen om 'n baie skoon plek vir ons aan te bied. Dit is jammer oor al die reën op ons naweek, anders sou ons graag die warmbad wou gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Eersteklas verblyf. Eersteklas verblyf, smaakvol ingerig met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf. Stil rustige woonbuurt, ideaal vir rondstap en oggenddraffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie vir jou resensie, Theo! Hopelik sien ons jou gou weer!

Angela V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik & stylvol. Die eenheid is skoon, netjies en baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ek kan die verblyf regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie! Julle is welkom om een dag weer te kom!

Mary V
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Heerlike rustige en veilige verblyf. Naby winkels en restaurante en die stad is. Heerlik gebly, baie dankie. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-paul G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Phenomenal. Clean, cozy, with all the amenities you would need and very helpful hosts. A must-stay if you are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie!

Mike P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Clean, modern, quiet and peaceful. I had a wonderful stay at this accommodation. It was exceptionally clean, with a modern design that added to the overall ambience. The serene and peaceful environment made for a truly relaxing experience, and the quiet surroundings ensured a restful night's sleep. I highly recommend this place for anyone seeking a tranquil and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Dankie vir die terugvoering Mike! Hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.

Marelie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie mooi en privaat, ten volle toegerus. Heerlike selfsorgeenheid, ten volle toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
So bly julle het die eenheid geniet. Hoop ons sien mekaar weer in toekoms!

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wat 'n pragtig plek. Baie mooi plekkie met alles en meer. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vygeboom Villa
Dankie vir jou terugvoering! Laat weet as julle weer wil kom!

Mia P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2023

Dit was 'n perfekte oornag stop. Ons was net een aand daar om vir vriende in die omgewing te kuier,. Pragtige, keurige plek. Ek dink dit moet 'n ideale plek ook wees om vir werk ook te oornag. Goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlize
Vygeboom Villa
Baie dankie vir jou resensie! Ek hoop volgende keer kry ons 5 sterre! Kom gerus weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marlize
Vygeboom Villa
Dankie vir jou eerlike antwoord! Jy kon sekerlik op die fotos gesien het daar is nie n deur voor die oopplan badkamers nie. Gelukkig hou meeste gaste verblyf soos wat dit is. Jammer as dit jou ondervinding was.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 955
R1 955 R1 662
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 955
R1 955 R1 662
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0864d1250d2cfe5e113f733dee9eef088a162060b299f53a4acea5cc288ec2c60121e77600ed23b171a74f2eedf92231cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 955 nouVanaf R1 662 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 28 Vygeboom Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.847475692002 18.651378941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang