Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vygeboom Villa

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 425 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vygeboom Villa is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil en boomryke buurt in Durbanville, Kaapstad.

Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.

Vinnige, hoëspoed WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n platskerm-TV en gemaklike sitkamerstel in die sitarea.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels, 'n houtvuurwarmbad, buitestort en braaigeriewe.

Die eenheid is sentraal geleë en is tussen 25 km en 40 km vanaf Kaapstad, Blouberg, Stellenbosch en die Paarl.
Dit is ook net 6 km van Cape Gate Mall, 12 km van Panorama en 7,5 km van Meerendal MTB Trail af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marelize K
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, gemaklik en vriendelik! Die verblyf was fantasties en Marlize is so 'n ongelooflike gasvrou! Ons sien julle definitief weer!
Mrt 2025
Trudie V
5.0
Netjies, veilig en naby alles. Werklik die moeite werd. Sien sterre.
Sep 2024
Richard B
Saam met vriende
5.0
Heerlik, stil, veilig en gemaklik. Ons was aangenaam verras oor die netheid en die gerief van die akkommodasie. Dit is 'n baie mooi area en daar is ba...
Sien meer
Jul 2024
Theo G
Gesin met tieners
5.0
Eersteklas verblyf. Eersteklas verblyf, smaakvol ingerig met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf. Stil rustige woonbuurt, ideaal vir rondstap en ...
Sien meer
Mrt 2024
Mary V
4.8
Heerlike rustige en veilige verblyf. Naby winkels en restaurante en die stad is. Heerlik gebly, baie dankie. Netjies en veilig.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vygeboom Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 425
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 425
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86c71b4e866838beab8aa4970063af1c12d3421010a2f49f8e32f2afaecae8616aa5f077319c787a463532a92a2d818d91a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 28 Vygeboom Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.847475692002 18.651378941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang