Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kevin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very relaxing. Stunning setting and spacious accommodation. One can only relax here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gelsellig en 'n internet detox. Vreeslik lekker! Monique was amazing en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike stilte en natuur saam ons kinders. Dit was 'n heerlike wegbreekplek met die mooiste paaie om wild te besigtig. Ons was aangenaam verras met die pragtige park en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Dit was asemrowend mooi en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Die Veldhuis @ Vyver's Rus
Was lekker om jul hier te gehad het. Tot weersiens.

Thedo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal weer gaan. Ligging op dam perfek. Impala van dek. Klip bouwerk unieke ervaring. Wild rit, jy het 4x4 nodig, koedoe, zebra, gemsbok, duiker, blou wildbees en trop elande. Jakkals gehoor. Voels by dam nr1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neelke S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pragtig. Vyver's Rus was 'n heerlike wegbreek. Die feit dat dit op 'n wildsplaas geleë is, was 'n aangename verrassing, en ons het lekker wild gekyk op ons fietse en op die bakkie. Ons het wel die skokdrade rondom die huisie afgesit, want dit veroorsaak dat die krane en water in die huis jou skok, wat onaangenaam is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

What an astonishing place! We want to go back and stay forever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Die Veldhuis @ Vyver's Rus
Thank you for your lovely review. We hope to see you soon.

Natanya V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Asemrowend mooi, baie gerieflik en wonderlike diens! Dit was asemrowend lekker. (Ons sal graag net asb voorstellings maak as volg): 1. Ons het geen warm water gehad nie. 2. Geen gas vir ketel. (My man moes die gas omkoppel en op 'n ander gasbottel plaas), maar tenspyte het ons seker net 'n volle 5 minute warm water gehad. Alles, behalwe bogenoemde, was werklik baie lekker gewees .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Christel
Die Veldhuis @ Vyver's Rus
Hi daar, Natanya. Ons is baie jammer dat julle die ongerief moes deurgaan. Ongelukkig werk die warm water en stoof saam op 'n gasbottel. En is dit baie moeilik om te bepaal wanneer gas opraak. Ons toets gewoonlik die water voordat gaste inkom, net om self seker te maak. Weereens baie jammer vir die ongerief.

Bryony E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Peaceful. We loved our stay at Die Veldhuis and especially the fact that we could walk in the nature reserve. However, the trail map provided is poor (no scale, no indication of topography) and as a result, we got lost and ended up doing an approximately 15 km hike instead of approximately 5-6 km. Luckily, we are fit and could do it. The map could be improved by the simple expedient of adding a scale and some distances on the main sections, and there could be more signs at key trail intersections. We saw a good number of bird species as well as giraffe, impala, zebra, bontebok while walking. It snowed while we were there, and so the large fireplace and unlimited supply of vine wood kept us nice and warm!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rinette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Saligheid vir die siel. Salige verblyf - niks soos 'n sonopkoms by 'n watergat wat jy vanaf jou bed kan sien nie (al het ons geen diere by die watergat gesien nie; daar was wel baie voëllewe). Baie lekker rondgery om wild te kyk en het gestap ook; ons peuter was mal oor fietsie ry op die grondpad. Neem in ag: • Trappe na die solder is nie geskik vir (alle) peuters nie. Ons het 'n matras onder die trap gesit. Alles is een groot vertrek, so neem lig en klank in ag wanneer kinders en volwassenes, eettafel, kombuis en banke alles in een vertrek is - dit het wel verbasend vir ons kinders gewerk deur sekere ligte af te skakel terwyl volwassenes nog kuier en hulle moet slaap. • Kliphuisie is baie koud, maar daar is meer as genoeg hout om die vuur te stook en dit lekker cosy te maak. • Dis 'n wildsplaas, dit is in die veld en die huis is van klip gemaak - verwag dalk 'n muis of so wat in die huis kuier. Ons het ons kos weggeborg en geen probleme gehad nie. (Dit lyk op foto's asof die mure van die huisies verskil - ons was in 'n kliphuisie met growwe klipmure wat meer gediertetjies kan huisves; daar was wel net een muisie wat agter die kombuistoonbank in die klipmuur gewoon het en toe ons geen kos op die toonbank gestoor het, het hy ons nooit gepla nie.)

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R323, 10 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWtbQjq6YX7ECiDKNjJScxwLuPA8h2wKMK9JnfmJDiCT04J9WLQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 Off the R323 10 km from Ladysmith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50791536085 21.170874053059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang