Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R323, 10 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Veldhuis @ Vyver's Rus is op 'n privaat plaas sowat 10 km buite Ladismith aan die voet van die Klein-Swartberge in die Klein-Karoo geleë. Die plaas is op die bekende Roete 62 geleë en die hoofroetes wat na Kaapstad en Oudtshoorn lei is maklik vanaf hier bereikbaar.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met sitplek en 'n kaggel.

Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar daar is 'n gasgeiser vir warm water. Die LED-ligte en yskas werk met sonkrag.

Aktiwiteite in en om die omgewing sluit staproetes en perdry, 4x4-roetes, wildkyk, wynproe en voëlkyk in. Gaste kan die Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat besoek wat sowat 35 van die plaas af is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kevin K
Saam met vriende
5.0
Very relaxing. Stunning setting and spacious accommodation. One can only relax here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Anja B
5.0
Gelsellig en 'n internet detox. Vreeslik lekker! Monique was amazing en hulpvaardig.
Aug 2024
Madri G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike stilte en natuur saam ons kinders. Dit was 'n heerlike wegbreekplek met die mooiste paaie om wild te besigtig. Ons was aangenaam verras met d...
Sien meer
Jun 2024
Rykie G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was asemrowend mooi en lekker.
Mei 2024
Thedo V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan. Ligging op dam perfek. Impala van dek. Klip bouwerk unieke ervaring. Wild rit, jy het 4x4 nodig, koedoe, zebra, gemsbok, duiker, blou w...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langs die R323, 10 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Veldhuis @ Vyver's Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R323, 10 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWtbQjq6YX7ECiDKNjJScxwLuPA8h2wKMK9JnfmJDiCT04J9WLQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 Off the R323 10 km from Ladysmith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50791536085 21.170874053059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang