Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

W Residence Irene

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nelie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Uitstekend en ruim, as jy in ag neem ons was daar met 3 tieners. Eenheid skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Goeie waarde vir geld! Rustige en veilige eenheid. Baie sentraal geleë. Selfs die kinders het die plek geniet. Definitief waarde vir geld. Gasheer is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene W
1 nag
4.8
Des 2020

Very comfortable and well looked after. A great host. Communicated very well and made sure everything was easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keydie E
1 nag
5.0
Des 2019

Ongelooflik lekker, perfek, baie goed! Baie dankie, dit was gemaklik om met Tom te werk. Baie rustige omgewing en, komend van die Kaap, het ek baie veilig gevoel. Dit het alles gevoel soos my eie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoney C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Absolute juweel! Ons reis gereeld en hierdie woonstel was in alle opsigte die beste. Van ligging, netheid, pragtige dekor en grootte van die eiendom tot perfek vir kinders. Ek kan geen fout vind nie. Dankie Tom. Verwag ons asseblief binnekort terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hereford Landgoed, Sultasstraat 1, Centurion, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzycCdBwgVnpLnsfSwdFP58OG1OheJ5CMAPPHl3OBsbh9AJFZeJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Hereford Estate 1 Sultas Street 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.85050640703 28.247519253165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang