Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

W Residence Irene

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hereford Landgoed, Sultasstraat 1, Centurion, 0062, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

W Residence Irene is 'n selfsorghuis in 'n veilige, luukse kompleks in Centurion. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë 1,5 km vanaf Irene Village Mall, binne 5 km vanaf Rietvleidam, en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.

Hierdie volledig gemeubileerde enkelvoudige huis het slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens; die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer, en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort en bad.

Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste om te gebruik. Die oopplan-leefarea het 'n TV vir mediavermaak en lei na die patio met buitemeubels en 'n gasbraai-gerief.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke van die kompleks. Boonop is die kompleks binne 10 km vanaf Irene Buiteklub en Centurion Gholflandgoed geleë, en ongeveer 36,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hereford Landgoed, Sultasstraat 1, Centurion, 0062, Gauteng
  • Gaste dink W Residence Irene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hereford Landgoed, Sultasstraat 1, Centurion, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzycCdBwgVnpLnsfSwdFP58OG1OheJ5CMAPPHl3OBsbh9AJFZeJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Hereford Estate 1 Sultas Street 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.85050640703 28.247519253165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang