W21 Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Kuier was fantasties. In die natuur maar ook naby besigheidsentrum.
Xander C - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese kuier in W21 Guest Rooms.
Lees meerW21 Guest Rooms se terugvoer
Dankie Zander, dit sal ‘n voorreg wees om julle weer hier te ontvang.
Ané V - Jan 2024
Algehele gradering
Kom ons stel dit so, ons gaan beslis terug!
Van G - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met ongelooflike uitsig!
W21 Guest Rooms se terugvoer
Adel,
Baie dankie dat julle ons ondersteun het. Hoop om julle gou weer te sien.
Chris W - Des 2021
Algehele gradering
Het die verblyf baie geniet.
W21 Guest Rooms se terugvoer
Chris
Baie dankie dat jy ons gekies het vir jou vakansie. Jy was 'n model klient en hoop om jou gou weer te sien.
Tersia H - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en gerieflike kamers.
Marius P - Jan 2019
Algehele gradering
Heel lekker gebly.
W21 Guest Rooms se terugvoer
Marius,
Baie dankie dat julle by W21 gebly het. Ek is jammer oor die misverstand van die Wi-Fi ontvangs wat nie altyd goed is nie asook die skoonmaakdiens. Dit word op die webtuiste gemeld dat ek geen een van die begenoemde op my advertensie bied nie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Japie
Mari D - Des 2018
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
W21 Guest Rooms se terugvoer
Dit is altyd 'n groot plesier om sulke wonderlike gaste soos julle te akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Japie
Hannes S - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend luuks en modern.
W21 Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie dat julle die eenheid so netjies agter gelaat het. Dit is lekker om sulke model gaste soos julle te akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Japie
Ockie M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Adriaan V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker, als is daar wat mens nodig het.
W21 Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke wonderlike gaste soos julle hier te vestig. Ek hoop om julle weer gou te sien.
Mariska M - Des 2016
Algehele gradering
Fantasmagories.
W21 Guest Rooms se terugvoer
Dit is altyd 'n plesier om sulke model gaste soos julle te akkomodeer. Ek hoop ons sien mekaar gou weer.
Groete,
Japie
Leonardo J - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met 'n vriendelike gasheer.
W21 Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie dat julle W21 akkommodasie gekies het vir julle verblyf. Dit was vir ons aangenaam om sulke aangename gaste soos julle te akkomodeer en wens dat ons julle gou weer sal sien.
Maarten D - Jun 2016
Algehele gradering
Perfectly positioned, pleasant place.
W21 Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your positive feedback. It was pleasant to accomodate such nice people like yourselves. We hope to see you again one day.
Kind Regards,
Japie
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wereldzee-straat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang