Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

W21 Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kuier was fantasties. In die natuur maar ook naby besigheidsentrum. 100% lekker gebly! Ideale plek vir wegbreek en rustig ontspan met natuurskoon rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xander C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastiese kuier in W21 Guest Rooms. Ons het ons verblyf (6 aande) in W21 Guest Rooms ongelooflik geniet. Die eenheid was uitsonderlik skoon met alles wat twee mense benodig, heerlike bed, yskas, waaier, ketel, gasstoof, mikrogolfoond, potte, panne, weber-braai op die stoep, WiFi, DStv en geen beurtkrag! Die uitsig van ons stoep oor die Grootbrakrivier is ongelooflik mooi, en ons het soms net vir ure gesit en die uitsig geniet. Japie het werklik uit sy pad gegaan om my verloofde met 'n gebreekte rug en voet te akkommodeer a.g.v. trappe af na die eenheid. Die huis is net 'n paar minute van restaurante, apteek en 'n supermark. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet en kom verseker weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
W21 Guest Rooms
Dankie Zander, dit sal ‘n voorreg wees om julle weer hier te ontvang.

Ané V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Kom ons stel dit so, ons gaan beslis terug! Ons het vreeslik lekker gebly en saam gekuier. Die foto's doen die blyplek nie regverdig nie. Die uitsig van die kamers is waarlik asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Van G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Pragtige plek met ongelooflike uitsig! Japie het uit sy pad gegaan om dit so gerieflik moontlik vir ons te maak. Sy plek is mooi versorg en ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Japie
W21 Guest Rooms
Adel, Baie dankie dat julle ons ondersteun het. Hoop om julle gou weer te sien.

Chris W
Lang verblyf
4.0
Des 2021

Het die verblyf baie geniet. Kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Japie
W21 Guest Rooms
Chris Baie dankie dat jy ons gekies het vir jou vakansie. Jy was 'n model klient en hoop om jou gou weer te sien.

Tersia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Pragtige uitsig en gerieflike kamers. Die uitsig is pragtig en die kamers was ruim en baie goed toegerus. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2019

Heel lekker gebly. Skoonmaakdiens sou waardeer word. Geen WiFi-opvangs in kamer nie. Verder heel lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
W21 Guest Rooms
Marius, Baie dankie dat julle by W21 gebly het. Ek is jammer oor die misverstand van die Wi-Fi ontvangs wat nie altyd goed is nie asook die skoonmaakdiens. Dit word op die webtuiste gemeld dat ek geen een van die begenoemde op my advertensie bied nie. Hoop om julle weer te sien. Groete Japie

Mari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Perfekte verblyf. Ons het heerlik in die dubbelkamer gebly. Die kamer was ruim, goed ingerig, skoon, gerieflik, smaakvol modern en privaat....wat meer wil 'n mens hê?! Pragtige uitsig oor die "brakke" en see. Dankie Japie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
W21 Guest Rooms
Dit is altyd 'n groot plesier om sulke wonderlike gaste soos julle te akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Japie

Hannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Uitstekend luuks en modern. Pragtig geleë. Great uitsig. Baie rustige omgewing beslis die beste van die beste. Sal aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
W21 Guest Rooms
Baie dankie dat julle die eenheid so netjies agter gelaat het. Dit is lekker om sulke model gaste soos julle te akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Japie

Ockie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Fantastic accommodation. Perfect accommodation for a couple. Stairs to the unit might be a problem for elderly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wereldzee-straat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYSd532LwEQISPaGuJqWDjeZK12CmkIWgGljrl0VlPBLN0NsPLB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R729 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 21 Wereldzee Street Greatbrak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052281634191 22.209653556347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang