W21 Guest Rooms
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wereldzee-straat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
W21 Guest Rooms bied verblyf in Groot-Brakrivier, 15 km van Mosselbaai af. Die eenhede maak gebruik van sonkrag en word nie geaffekteer deur beurtkrag nie.
Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6. Elke eenheid het 'n uitsig oor die see in die verte. Die kamers vorm deel van die hoofhuis, maar is op 'n ander verdieping geleë met sy eie ingang. Elke kamer is en-suite en lei na 'n balkon.
W21 Guest Rooms is 15 km van Mosselbaai af wat van die wonderlikste oseaan-klimaat in die wêreld het. Dit is die ideale basis om die Tuinroete te verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Wereldzee-straat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink W21 Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wereldzee-straat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap