Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wa-Da-Van

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Dit was so ontspannend en net wat ons nodig gehad het. Baie keer is foto's verleidend, maar Wa-Da-Van was beslis wat hulle geadverteer het. Die plek het ons harte gesteel en gaan beslis weer daar gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Heaven on Earth: A Coastal Paradise. My stay at Wa-Da-Van was nothing short of magical! Perched above the main road, the property offers breathtaking, uninterrupted panoramic views of the ocean. The gentle roar of the crashing waves provided a soothing backdrop, making it the perfect place to unwind and escape from daily stress. The accommodation was very comfortable with every amenity thoughtfully provided. Whether sipping coffee on the balcony or watching the sunset over the water, every moment here was serene and picturesque. I can't wait to return to this coastal haven. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfek. Dit was alles wat ons wou gehad het. Die uitsig was perfek reg op die see. Alles was netjies en skoon en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Jy is altyd welkom.

Marilize T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker en rustig gewees. Ons het baie lekker gebly en dit vreeslik geniet. Ons sal dit regtig aanbeveel en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Lekker gebly, sal weer gaan. Beste uitsig ooit, braai terwyl jy op die see kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom by Wa-Da-Van.

Lejan L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Great views, everything you need for a holiday! Great stay right on the beach. Awesome entertainment area with built-in braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Sep 2024

Passop. Verblyf met 'n pragtige uitsig oor die see, maar wees uiters versigtig. Van waar jy parkeer tot die huis is ses tot sewe stelle trappe af. Met die steilte het ons 'n glips gehad, met 'n eienaar wat ten alle koste ons vir die skade verantwoordelik wil hou.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gus Meyer-straat 73, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45df637a31613f1602fa01c915efc1f0e9553da5d5bb718821b35c2f62f42406b30aaf50dad00f20ceed00ddfd5c3f5c090e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 73 Gus Meyer Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054459443079 22.389707565308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang