Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wa-Da-Van

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gus Meyer-straat 73, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 R2 253 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Wa-Da-Van is 'n bekoorlike huis wat uitkyk oor die see in Heroldsbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die see en die getypoel en word via trappe bereik. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek binne stapafstand van die strand af.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk afgewerk met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke in. Dié area maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n braai.

Komplimentêre WiFi, volledige DStv en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Wa-Da-Van
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Gus Meyer-straat 73, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wa-Da-Van het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
R2 650 R2 253
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 650
R2 650 R2 253
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gus Meyer-straat 73, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45df637a31613f1602fa01c915efc1f0e9553da5d5bb718821b35c2f62f42406b30aaf50dad00f20ceed00ddfd5c3f5c090e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R2 253 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 73 Gus Meyer Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054459443079 22.389707565308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang