Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waaidam Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Joanne H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Vriendelik bedagsaam. Heerlike kos. Aangename mense. Hier is dit so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Rustig en gasvry. Baie lekker en ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mieke M
1 nag
5.0
Jul 2022

Gesellige kaggel. Lekker om die kaggel gekuier en heerlike aandete en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Was baie lekker en het meer gekry as verwag. My vrou en ek het baie lekker en natuurlik baie smaaklike etes gehad. Meer as genoeg en keurig voorberei. Indien jy honger van die tafel opstaan is daar iets fout. Die gasvryheid van Willem en Erna was uit die boonste rakke. Die kennis van Willem het my verstom rakende die plaaslike geskiedenis en omgewing. En sommer in die algemeen. Dankie vir die lekker gesels en vriendelikheid. Ek sal beslis Waaidam aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rana C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Fantasties. As jy wil rus is dit die plek vir jou. Lekker plaaslewe, skoon lug en rustig. Kos is vreeslik lekker en smaakvol. Die personeel gaan uit hul pad om 'n mens welkom te heet en welkom te laat voel. Dankie julle! Mag hierdie juweel groei tot 'n sukses.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lomé L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Heerlik rustig. Gasvry, baie rustig, heerlike aandete. Lekker geswem. Het oudhede baie geniet en waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie aangenaam en 'n pragtige omgewing. Baie goed ontvang en angename geselskap met die eienaar. Plek in baie opsigte uniek en die moeite werd om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickey V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Pragtige natuur. Pragtige natuur en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Great food Great food and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marileen V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Vriendelik, gasvry, lifelike stilte. Ons het 'n plek nodig gehad om te oornag. Ons is gasvry ontvang, kon ontspan in 'n lieflike omgewing. Ons sal weer op Waaidam oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ERNA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waaidam Plaas, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e42d29e645c1975b8146bbb6f666551278f8307a3640c59cb5d2594639875835f4289a1fb352f0624949c8ecef619289ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Waaidam Farm Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.192111111111 29.013944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang