Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waaidam Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Waaidam Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Joanne H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne H

Vriendelik bedagsaam.

Heerlike kos. Aangename mense. Hier is dit so rustig.

Jaco L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Rustig en gasvry.

Baie lekker en ontspan.

Mieke M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke M

Gesellige kaggel.

Lekker om die kaggel gekuier en heerlike aandete en ontbyt.

Hannes O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O

Was baie lekker en het meer gekry as verwag.

My vrou en ek het baie lekker en natuurlik baie smaaklike etes gehad. Meer as genoeg en keurig voorberei. Indien jy honger van die tafel opstaan is daar iets fout. Die gasvryheid van Willem en Erna was uit die boonste rakke. Die kennis van Willem het my verstom rakende die plaaslike geskiedenis en omgewing. En sommer in die algemeen. Dankie vir die lekker gesels en vriendelikheid. Ek sal beslis Waaidam aanbeveel.

Rana C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C

Fantasties.

As jy wil rus is dit die plek vir jou. Lekker plaaslewe, skoon lug en rustig. Kos is vreeslik lekker en smaakvol. Die personeel gaan uit hul pad om 'n mens welkom te heet en welkom te laat voel. Dankie julle! Mag hierdie juweel groei tot 'n sukses.

Lomé L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomé L

Heerlik rustig.

Gasvry, baie rustig, heerlike aandete. Lekker geswem. Het oudhede baie geniet en waardeer.

Jurie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Baie aangenaam en 'n pragtige omgewing.

Baie goed ontvang en angename geselskap met die eienaar. Plek in baie opsigte uniek en die moeite werd om te besoek.

Nickey V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickey V

Pragtige natuur.

Pragtige natuur en vriendelike mense.

Danie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Great food

Great food and hospitality.

Marileen V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marileen V

Vriendelik, gasvry, lifelike stilte.

Ons het 'n plek nodig gehad om te oornag. Ons is gasvry ontvang, kon ontspan in 'n lieflike omgewing. Ons sal weer op Waaidam oornag in die toekoms.

Lyzette H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette H

Ons het heerlik rustig gekuier.

Die gasteplaas het baie karakter en 'n gesellige kaggelvuur in die eetsaal. Die kamers is netjies, maar nie regtig ingerig vir "self-catering" nie. Ontbyt en aandete beskikbaar op aanvraag.

Kesha A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kesha A

Oornag op pad huis toe met my honde.

Die sterre was asemrowend. Dit was still en netjies. Die oord net 'n entjie van die grootpad op grondpad. Ek was egter nie haastig en Google Maps was seker van die aanwysings en die pad was nie sleg vir grondpad nie.

Hans D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans D

Lekker op die plaas!

Baie vriendelik. Lekker geëet, kinders sal dit baie geniet. Die kamers is nie op standaard nie.

Louis J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Lovely.

Lovely place, warm welcome. It was awesome.

Anri R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anri R

Baie lekker en knus.

Ons het baie lekker gekuier by Waaidam. Die eienaar is vriendelik en gesels lekker. Die verblyf-eenhede is klein, maar baie netjies.

Ewald M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewald M

Lekker plaasverblyf as dit is waarna jy opsoek is.

Werkende plaas met baie vriendelike en behulpsame staf. Redelik eenvoudig en basies. Goeie pryse vir verblyf, kos en drankies. Baie lekker boerekos en groot porsies.

Johann N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann N

Baie aangename verblyf.

Gasheer baie hulpvaardig.

Nicola M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M

A fantastic experience for family with kids and pets.

We were welcomed so warmly, we felt immediately like we were staying with family. The accommodation was comfortable and had access to a fridge, microwave as well as kettles for tea and coffee. The food was fabulous and plentiful. Our son had a wonderful time and there was lots of him to do. We had a small puppy with us which was not a problem either. We will definitely be back for a longer stay. Willem, Thelma and Wessel were terrific hosts.

Ronald H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald H

Goeie waarde vir geld, rustige verblyf.

As jy van 'n lekker rustige plaas atmosfeer hou, is Waaidam net die regte plek. Lekker skoon en netjiese verblyf. Willem se geskiedkundige kennis van die omgewing is verstommend en ons kon nog ure luister na al die staaljies van verloë dae. Die opsionele brekfis was meer as genoeg en boonop spotgoedkoop.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waaidam Plaas, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e42d29e645c1975b8146bbb6f666551278f8307a3640c59cb5d2594639875835f4289a1fb352f0624949c8ecef619289ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Waaidam Farm Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.192111111111 29.013944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang