Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waaihoek Private Game Farm and Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jeanette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige plek puik ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. Dit was fantasties en dis die mooiste plek, baie dankie vir julle puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, alles wat ons nodig het, vriendelik, gasvry, asemrowende uitsig. Gasvrye, behulpsame mense wat uit hulle pad gegaan het om ons welkom te laat voel. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer gaan. Daar is alles en nog meer vir 'n rustige wegbreek vir enige ouderdom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Kos vir die siel! Die ligging van die lodge en kamers is perfek geleë langs die rivier waar die water oor die klippe druis. Bedrywige natuurlewe, ons het o.a. reiers, kolganse, otters en 'n koedoe gewaar. Prentjiemooi sonsondergange terwyl jy braai op die beskutte dek. Enige fotograaf se droom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2022

Pragtige uitsig - rustig en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Die huis het alles wat mens kan nodig hê. Uitsig vanaf die stoep is pragtig. Jopie en sy ma en pa is so vriendelik en behulpsaam. Niks is vir hulle moeite nie. Dit was verskriklik koud, maar daar was voorsiening gemaak, lekker baie ekstra komberse, die lugverkoeling het 100% gewerk, en het die huis lekker snoesig warm gehou. Dit was rêrig 'n baie lekker naweek daar en ons sal gerus weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herby G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Rustig. Als wat geadverteer was is op perseel. Jopie is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susanna L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2022

Goeie plek om net te rus en die pragtige uitsig oor die rivier te geniet. Ons sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rikus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Gerieflik en onstpanne. Goeie en vriendelike diens. Plek is rustig en natuurskoon en die voldoen aan al die nodige geriewe en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Netjies en deeglik ingerig Wonderlike wegbreek tussen die wild en rustigheid van die Vaalrivier, sal vir seker aanbeveel. Waaihoek sal ons weer sien in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiets B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Brilliant! We had such a good stay at Waaihoek. It is an amazing place and I feel so refreshed after the weekend. The chalet was clean, very comfortable, and had the necessary cutlery and goods for a great self-catering experience. Thank you to Uncle Jopie and his wife for the great experience. Both of you were extremely kind and accommodating. God Bless!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jopie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Waaihoek Plaas, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNmQ2ODE5LWFhMTMtNDcwNy04ZTRmLTRiNGQwOTYwOTE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 N12 Waaihoek Farm 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.139243540053 24.780150828883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang