Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waaihoek Private Game Farm and Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jopie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Waaihoek Private Game Farm and Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jeanette P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Pragtige plek puik ligging.

Sien sterre.

Maria R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria R

Great.

Dit was fantasties en dis die mooiste plek, baie dankie vir julle puik diens.

Relda T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda T

Rustig, alles wat ons nodig het, vriendelik, gasvry, asemrowende uitsig.

Gasvrye, behulpsame mense wat uit hulle pad gegaan het om ons welkom te laat voel. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer gaan. Daar is alles en nog meer vir 'n rustige wegbreek vir enige ouderdom.

Danie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Kos vir die siel!

Die ligging van die lodge en kamers is perfek geleë langs die rivier waar die water oor die klippe druis. Bedrywige natuurlewe, ons het o.a. reiers, kolganse, otters en 'n koedoe gewaar. Prentjiemooi sonsondergange terwyl jy braai op die beskutte dek. Enige fotograaf se droom!

Jaco P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Pragtige uitsig - rustig en gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Die huis het alles wat mens kan nodig hê. Uitsig vanaf die stoep is pragtig. Jopie en sy ma en pa is so vriendelik en behulpsaam. Niks is vir hulle moeite nie. Dit was verskriklik koud, maar daar was voorsiening gemaak, lekker baie ekstra komberse, die lugverkoeling het 100% gewerk, en het die huis lekker snoesig warm gehou. Dit was rêrig 'n baie lekker naweek daar en ons sal gerus weer soontoe gaan.

Herby G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herby G

Rustig.

Als wat geadverteer was is op perseel. Jopie is baie behulpsaam en vriendelik.

Susanna L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna L

Goeie plek om net te rus en die pragtige uitsig oor die rivier te geniet.

Ons sal weer besoek.

Rikus G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus G

Gerieflik en onstpanne.

Goeie en vriendelike diens. Plek is rustig en natuurskoon en die voldoen aan al die nodige geriewe en meer.

Gerhard M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Netjies en deeglik ingerig

Wonderlike wegbreek tussen die wild en rustigheid van die Vaalrivier, sal vir seker aanbeveel. Waaihoek sal ons weer sien in die toekoms!

Wiets B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiets B

Brilliant!

We had such a good stay at Waaihoek. It is an amazing place and I feel so refreshed after the weekend. The chalet was clean, very comfortable, and had the necessary cutlery and goods for a great self-catering experience. Thank you to Uncle Jopie and his wife for the great experience. Both of you were extremely kind and accommodating. God Bless!

Chris V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Akkommodasie is alles wat ons verwag het. Ongelooflike gasvryheid en diens.

Jopie het uit sy pad gegaan om ons te help om 'n band, wat ons op pad verloor het, te vervang. Hy het gereël om 'n band van Kimberley af vir my te kry en by my kom aflaai.

Frikkie G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie G

Baie rustig met ’n asemrowende uitsig.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Baie wild besigtig, heerlike braaigeriewe. Gemaklike en netjies verblyf met n baie mooi uitsig.

Loumari P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loumari P

Pragtige, netjiese plek met 'n beautiful rivier-uitkyk! Jopie was vriendelik en alles was perfek met die inboek.

Die plek het 'n pragtige uitkyk op die rivier en is baie goed uitgelê met alles wat jy nodig het vir 'n awesome naweek weg. Baie gemaklik, skoon, netjies en privaat. Lekker braaiboma, gasbraai en glas balkon met awesome uitsig oor rivier. Ons sal vir seker volgende keer langer wil gaan!

Willie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie M

Stil, rustig, mooiste natuur en wildlewe.

Bergfietsparadys, wild en voëllewe is regtig puik.

Markus C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Markus C

Unwinding on a 3 day breakaway from city life.

Timeless beauty in a relaxing setting on the banks of the Vaal. In our search for tranquillity from the hustle and bustle, Waaihoek Game Farm was a stupendous surprise gem hidden in rural Northern Cape. The view of the river an surrounding nature was indescribable. Our accommodations in the 2 bedroom cabin were more than we expected and catered for all our needs. From our first encounter with the owner (friendly Oom Jopie) on our arrival all through our stay, to when we departed in a thunderstorm, his son went the extra mile and loaded our vehicle onto a trailer to prevent us getting stuck on the trail out. We express our sincere gratitude to Waaihoek owners and staff. We will certainly return for another visit.

Albert M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert M

Baie rustige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die Vaalrivier. Skoon, netjiese fasiliteite.

'n Pragtige selfsorg-lodge met mooi uitsigte oor die Vaalrivier. Sal enige tyd teruggaan.

Mariza V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Baie rustig, mooi en net genoeg om te doen.

'n Baie mooi plekkie, met als wat jy nodig het. Sal weer gaan.

Joni T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joni T

Baie gesellig met vriendelike diens. Waarde vir geld.

Ons was aangenaam verras. Dit is 'n heerlike, gasvrye bestemming. Ons sal hulle definitief weer besoek.

Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Skoon, netjies, alles wat jy nodig het was daar.

Dit was 'n heerlike en rustige plek. Die gasvryheid was briljant. Ons gaan definitief weer gaan. Baie dankie.

Suzette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette S

Pragtig.

Baie gerieflike, skoon en nietjiese plekkie om weg te kom van die stad se gewoel.

Karin R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin R

Rustig en ontspanne.

Ons het heerlik saam met ons kinders oor Kersfees hier gekuier. Die huisvesting is toegerus met alles wat mens nodig het, maar dit sal nogal help as alles net in werkende toestand is. Die lodge is met 2 lugversorgers toegerus, waarvan net een werk. In die geweldige hitte wat ons beleef het, kon die een lugversorger net eenvoudig nie die mas opkom om die lodge te verkoel nie. Muurproppe in die kamers het ook nie oral gewerk nie. Die area is egter baie mooi, die mense aangenaam en ons het ons verblyf baie geniet.

Tessa V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Beautiful views with luxurious lodging!

See stars.

Chantel D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Ideale wegbreekplekkie.

Ideale wegbreeekplekkie op die Vaalrivier. Verblyf is netjies, beddens gemaklik en alle moderne geriewe is beskikbaar (lugverkoeling ingesluit). Die blyplekkies is lekker afgesonder en dis doodstil. Ons gaan vir seker weer.

Chrisselda E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisselda E

Was huis weg van die huis met alles en nog meer om verblyf gerieflik te maak.

Wonderlike omgewing, puik diens en die gasheer en gasvrou het ons baie tuis en gemaklik laat voel. Die verblyf was uiters aangenaam en skoon. Die omgewing was pragtig en rustig en ons het heerlik ontspan en sal beslis weer gaan maar die volgende keer vir langer tydperk. Die naweek was beslis te kort.

Daan V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V

Ons beveel Waaihoek ten sterkste aan - ons het terwyl ons daar was, al die volgende bespreking gedoen.

Jopie en sy span is wenners en die wildsplaas en lodge is uit die boonste rakke. Ons reis geweldig baie en Waaihoek is definitief in 'n klas van sy eie. Dankie aan die Fouries, jul maak ons trots om Suid-Afrikaners te wees.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Waaihoek Plaas, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNmQ2ODE5LWFhMTMtNDcwNy04ZTRmLTRiNGQwOTYwOTE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 N12 Waaihoek Farm 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.139243540053 24.780150828883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang