Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Kelly B - Jul 2024
Algehele gradering
A cute, cosy spot with everything you need .
Lees meerLouis B - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik prakties ekstra detail en definitief aanbeveelbaar!
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Dione. Ek is so bly julle het julle kuier geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Eduard D - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Dave M - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect.
Carine L - Sep 2023
Algehele gradering
The perfect place for a peaceful break.
Lees meerWaar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Thank you so much Carine for noticing the small conveniences
We look forward to hosting you again soon.
Elma S - Sep 2023
Algehele gradering
Vleilande en histories geboue besoek.
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Dankie Elma
Gillian B - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful views, beautifully appointed cottage.
Lees meerWaar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Thank you Gillian
We look forward to hosting you again soon.
Ria B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik! Kan nie dink aan 'n lekkerder blyplek vir 'n paartjie, enkellopende óf twee vriendinne wat sommer net die pad wil vat en tot verhaal wil kom nie!
Lees meerWaar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Baie, baie dankie.
Julle maak my hart so bly wanneer gaste my stukkie hemel saam my geniet en waardeer.
Sien jou sommer gou weer.
Warm Wakkies Wense
Neelechia B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet.
Sien julle gou weer.
Rudolf M - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely.
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie.
Ons sien daarna uit om jou weer terug te verwelkom.
Warm Wakkies Groete
Susan B - Apr 2023
Algehele gradering
State of the Art en nig meer. goeie kwaliteit linne ens. daar is alles wat jy kan nidig kry en nog soveel meer wat n mens nie eers aan kan dink nie. die sonop en sonsondergang is prentjiemooi.
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Hi Susan
Baie dankie! Ons is so bly dat jy jou kuier geniet het en dat jy waardeering het vir die fynere besonderhede.
Ons sien jou gou weer
Warm Wakkies Wense
Ciska R - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het lanklaas so netjiese plekkie gesien, alles wat jy in jou huis het is daar beskikbaar.
Lees meerWaar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Ah Ciska! Baie dankie, dit maak my hart so bly wanneer gaste sien en waardeer wat ek insit om dit die beste vernlyf moontlik te maak
EN… die braaibak is gekoop en ingesit so kom kuier asb gou weer
Colyn G - Apr 2023
Algehele gradering
Werklik fantasties.
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Hi Colyn
Baie dankie, ek is so bly dat julle ons huisie so geniet het.
Ons sien julle gou weer, en die keer bly n ekstra aand.
Melanie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Melanie, ons is so bly julle het die naweek geniet.
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom in die winter.
Dave K - Des 2023
Algehele gradering
A delightful escape from city life.
Lees meerAnnemie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike naweek, heerlik gerus.
Lees meerWaar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang