Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kelly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A cute, cosy spot with everything you need . We loved our stay here! Our host was very responsive and gave great recommendations - both regarding where to eat and to contact BirdLifeSA for a guided trip in the area. The house had all the amenities, including a closed fireplace that kept us beautifully warm on the chilly nights and was a lovely short walk into town. Highly recommended and would definitely stay here when we visit again! Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik prakties ekstra detail en definitief aanbeveelbaar! Alles wat nodig is vir 2 mense met praktiese detail en gerief wat dit ekstra spesiaal maak! Die gasheer het met soveel detail ons ingelig gehou en alles was presies. Sal definitief aanbeveel en self weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Baie dankie Dione. Ek is so bly julle het julle kuier geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Eduard D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfect. Very comfortable chalet with all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect. Everything was perfect, arrangements as promised, very well furnished, linen cutlery good quality. Stay was just too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The perfect place for a peaceful break. What a lovely little cottage with plenty of space too. It’s perfectly located just on the outskirts of Wakkerstroom, with a spectacular view over the valley. Spotlessly clean and so well equipped. Plenty of crockery and cutlery, dishes and pans, etc. There’s even a dishwasher. Load shedding wasn’t an issue as there is a gas stove and rechargeable light bulbs. The handy hook next to the shower for your towel is a small touch that most accommodations don’t think of. Such amazing attention to detail! The recommendations for things to do and places to eat were very helpful. We enjoyed our weekend break immensely and will definitely be back soon. Thank you, Waar is Wakkerstroom Akkommodasie, it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Thank you so much Carine for noticing the small conveniences We look forward to hosting you again soon.

Elma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vleilande en histories geboue besoek. Baie lekker gebly by Wakkerstroom. Pragtige uitsig en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Dankie Elma

Gillian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful views, beautifully appointed cottage. The cottage has everything you need, including a stunning view of the mountains. A gorgeous, well-protected patio allows you to enjoy bird-watching even when the wind is howling or have a braai regardless of the weather. The kitchen is fully equipped with everything you could possibly need (except a stove - but we didn't miss it thanks to the braai and microwave). Ronel was responsive and friendly, and the entire experience was excellent. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Thank you Gillian We look forward to hosting you again soon.

Ria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik! Kan nie dink aan 'n lekkerder blyplek vir 'n paartjie, enkellopende óf twee vriendinne wat sommer net die pad wil vat en tot verhaal wil kom nie! Waar is Wakkerstroom is toegerus met álles waarvoor jy maar net kan hoop - en alles is van hoogstaande gehalte! Die eienaars het werklik 'n eenheid aan die buitewyke van Wakkerstroom beskikbaar gestel wat énige reisiger gelukkig en tevrede sal maak. Ten spyte van die koue windjie buite, is die eenheid snoesig én modern! So teen die opklim na die berg kyk die eenheid uit oor die plotte en dorpie en met die plaasgeluide en manjifieke uitsig, beleef, waardeer en geniet mens so ietsie van die plaaslewe. Ai, wat 'n heerlike kuier was dit net nie. Kan nie wag vir ons volgende kuiertjie nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Baie, baie dankie. Julle maak my hart so bly wanneer gaste my stukkie hemel saam my geniet en waardeer. Sien jou sommer gou weer. Warm Wakkies Wense

Neelechia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie mooi en netjiese plek. Kan dit vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Die huis is netjies en baie mooi gedoen. Die eienaars is ook baie behulpsaam en het vir ons ekstra inligting oor die dorp gestuur. Ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

Rudolf M
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lovely. It was just what I wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Baie dankie. Ons sien daarna uit om jou weer terug te verwelkom. Warm Wakkies Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA289a917dccc99cbcf016f9d92e94681bed4cdaa6f48e74d96da820f9fcf82118bb9e8783e3849460ad6b5e302656651d20b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 End of Von Welligh Street Marthinus Wessel Stroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -27.369347249062 30.14117628336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang