Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waboom Farm Stay

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Linda H
1 nag
5.0
Sep 2023

Pragtige plaaskuier — iets tussen antiek en modern. Baie gesvry. Ons het die kuier op die plaas vreeslik geniet. Rustige atmosfeer, gawe mense, selfs 'n boma en vars plaasmelk in die yskas! Wonderlike ondervinding. Ons is selfs gratis opgegradeer na die kothuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alyssa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lovely nature experience. It's very peaceful and beautiful, the owners were very kind and attentive. The breakfast was lovely and catered to our taste. All in all a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan T
1 nag
4.6
Jul 2024

Gulhartige ontvangs. Die eienaars, wat op die perseel bly, het my met die grootste hartlikheid ontvang. Ek is selfs 'n bord heerlike kos en nagereg aangebied, en ek moes aandring om daarvoor te betaal. Die rondawel is oulik uitgelê, en die stort het uitstekend gewerk (diep genoeg dat die gordyn nie pla nie, soos dikwels wel die geval is), en het beperkte selfsorggeriewe. Mens moet noem dat selfoonseine baie beperk is, en dat hier geen WiFi is nie: vir sommige besoekers 'n voordeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
1 nag
5.0
Nov 2021

Tuis en welkom gevoel, regte hartsmense! Vriendelike mense ,gevoel asof ons by familie kuier. Ons sal definitief weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Lieflik, rustig en baie lekker Rustige, pragtige atmosfeer, Vriendelike ontvangs en heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-anne C
1 nag
4.8
Mrt 2021

Awesome hospitality. Super friendly and genuine hosts. I will always stay at Waboom Farm stay in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Wagenboomskop 415, Swartruggens, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwNjFlY2I1LTcyOTYtNGYwNi1hZDEzLTVkYjViZGY2MGI4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plaas Wagenboomskop 415 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.715722 26.67225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang