Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waboom Farm Stay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Waboom Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linda H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Pragtige plaaskuier — iets tussen antiek en modern. Baie gesvry.

Ons het die kuier op die plaas vreeslik geniet. Rustige atmosfeer, gawe mense, selfs 'n boma en vars plaasmelk in die yskas! Wonderlike ondervinding. Ons is selfs gratis opgegradeer na die kothuis.

Alyssa S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyssa S

Lovely nature experience.

It's very peaceful and beautiful, the owners were very kind and attentive. The breakfast was lovely and catered to our taste. All in all a wonderful stay.

Stephan T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan T

Gulhartige ontvangs.

Die eienaars, wat op die perseel bly, het my met die grootste hartlikheid ontvang. Ek is selfs 'n bord heerlike kos en nagereg aangebied, en ek moes aandring om daarvoor te betaal. Die rondawel is oulik uitgelê, en die stort het uitstekend gewerk (diep genoeg dat die gordyn nie pla nie, soos dikwels wel die geval is), en het beperkte selfsorggeriewe. Mens moet noem dat selfoonseine baie beperk is, en dat hier geen WiFi is nie: vir sommige besoekers 'n voordeel.

Melissa S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Tuis en welkom gevoel, regte hartsmense!

Vriendelike mense ,gevoel asof ons by familie kuier. Ons sal definitief weer oorbly.

Andre V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Lieflik, rustig en baie lekker

Rustige, pragtige atmosfeer, Vriendelike ontvangs en heerlike kos.

Mary-anne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne C

Awesome hospitality.

Super friendly and genuine hosts. I will always stay at Waboom Farm stay in the future.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Wagenboomskop 415, Swartruggens, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwNjFlY2I1LTcyOTYtNGYwNi1hZDEzLTVkYjViZGY2MGI4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plaas Wagenboomskop 415 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.715722 26.67225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang