Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wafra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Wafra
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zenda I - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda I

Perfect for the needs of our family. Would definitely stay there again.

The cottage was warm and cosy. It had everything we needed. Peaceful and quiet. Excellent communication from you and the host.

Ilana H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana H

Baie dankie aan die eienaars en die webtuiste se groep. Ons het dit geniet.

Alles was gerieflik en gemaklik, loopafstand na see en winkels. Skoon woonstel en puik diens van die eienaars.

Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Heerlike, netjiese verblyf.

Ons verblyf by Wafra 6 was net soos ons graag wou hê dit moes wees. Als was baie gerieflik en netjies. Het mooi see-uitsig geniet vanaf die balkon. Was eers onseker oor WiFi beskikbaarheid, maar na navraag kon ons dit wel gebruik. Waaiers sal dalk goed werk in die kamers met soortgelyke warm weer soos ons gehad het. Eienaar is vriendelik en baie behulpsaam.

Abdullah D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdullah D

Definitely going back.

Was great. Definitely value for your money as the place is quite big. It's clean and you only need to bring your suitcase with.

Shaun A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun A

Dit was great.

Beslis baie lekker gehad.

Chante D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chante D

Goeie diens. Harde musiek word nie toegelaat nie, nie bedoel vir 'n jong mense nie.

Waardeer vir geld. Netjies.

Marita Grobler G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marita Grobler G

Huisie is mooi skoon en nuut.

Sou voel geldgewys kon daar darem 'n handewas sepie gewees het in die badkamer. TV het nie KykNet-kanale wat ons by ander gastehuise kry nie. 'n Koffietjie kan ook werk asb. Veiliger parkering as om jou kar in die straat te los sal ook 'n aanbeveling wees.

Rifqah K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rifqah K

Very relaxing and peaceful.

See stars.

Hennie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Net lekker rusnaweek saam met die gesin.

Agulhas en omgewing verken en lekker sundowner geniet op die stoep terwyl jy uitkyk op die see met die vuurtjie wat knetter. Lekker wegbreekplekkie, sal verseker weer hier bly.

Nasley H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasley H

Baie lieflik en gerieflik. Diens was puik.

Sal aanbeveel vir enigeen.

Michelle T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Gerieflik en luuks.

Die eenheid is regtig een van die beste waarin ons nog gebly het. Die gasheer is baie vriendelik en verwelkomend, die huis is pragtig uitgelê, die beddens baie gemaklik en die stort lekker warm. Die kombuis het alles wat 'n mens benodig en nog meer. Daar is niks in hierdie huis wat nie bogemiddeld is nie. Die dekor is perfek en ons sal definitief enige tyd weer hier kom bly.

Marlise C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise C

Lieflike plekkie, pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly en gaan verseker weer teruggaan.

Deborah-joy K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah-joy K

Perfect getaway.

Thank you Amelia and Cornelius. We enjoyed the stay at Wafra 7. The accommodation is very neat and clean and in a very safe area. The teens just missed the Wi-Fi but other than that we had a very relaxed getaway.

Pieter D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Rustig, goeie diens en alles wat mens nodig het.

Ek sal dit aanbeveel.

Mariana L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L

Heerlik.

Huis is netjies en skoon. Rustige omgewing met uitsig op see.

Nazley D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazley D

Lovely.

The host was friendly and helpful. It was exactly what we needed, not too close to the busy areas but near enough to walk to the shop and restaurants.

Rila A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rila A

Ontspannend.

Eenheid is goed toegerus. Veilige en rustige woonbuurt.

Theresa B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Pragtige, ruim, skoon huis.

Ons het heerlik gebly. Alles is baie skoon en baie netjies. Eienaars is baie verwelkomend en het selfs moeite gedoen om ons agtergeblewe handdoeke vir ons terug te besorg. Kan dit vir seker aanbeveel. Ons kom weer!

Michiel S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S

Baie lekker, sal weer daarheen gaan.

Vriendelike ontvangs en goeie diens van eienaars. Netjies en ruim en alles wat nodig was, was daar.

Riani W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riani W

Baie goed ingerig, lieflike plek.

Ons het heerlik gebly. Die huisie is baie goed ingerig en netjies, alles wat mens nodig het en goeie waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.

Rudi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M

Nuutgeboude huis.

Skoon, netjiese huis, stil en rustige area. Ons bly by die see so ons het nie nodig gehad om die see te sien van enige verblyf nie, ek versoek eerder 'n lekker plek met 'n lekker braai en Wafra het presies dit gegee. Wanneer motorhuisparkering deel gaan vorm van die verblyf dan is dit 'n 10 uit 10 vir ons!

Annika H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annika H

We enjoyed our stay.

Our stay was very pleasant. Great location.

Jannie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie O

Ons het ons tyd baie geniet.

Ons sal Wafra graag aanbeveel.

Elmarie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie L

Die kuier in Wafra was OK.

Die parkering op die sypaadjie was vir my 'n probleem. Alhoewel my kar veilig was in die 4 dae, maar vir my sê veilige parkering agter hekke of in 'n motorhuis. Die bed se matras is baie hard. My rug was so seer. Dit was regtig sleg. Ons het baie min warm water gehad. Die agtererf lyk nie goed nie. Dis goed hulle wys dit nie op die foto's nie.

Manoline W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manoline W

Wafra die rustigheid en gasvryheid self.

Dit was absoluut die regte plek om te wees as gesin, waarde vir jou geld en selfs ons verblyf daar. Dankie dat ons by Wafra kon tuisgaan.

Alexis V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis V

Kuier by Wafra is 'n stille wegbreek, bekostigbaar en gerieflik.

Die huisie was gepas aangesien ons 2 couples was, genoeg privaatheid en spasie. Die huis is tenvolle toegerus met toebehore, jy moet basies net jouself en kos saambring. Ons was goed ontvang, die diens is vriendelik.

Milton F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milton F

Our short stay was absolutely amazing. Definitely exceeded our expectations.

We enjoyed every minute of our stay. Apart from the geyser's water that was a bit cold when the 3rd person tried to shower, but it's not too much of an issue though. We couldn't find fault with anything else.

Ella P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella P

Was rustig lekker. Niks lawaai net rustig.

Alles was nice, net matras bietjie hard.

Ryno C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno C

Baie netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons wat vriendelik ontvang.

Baie gerieflik en netjiese bestemming. Ons was baie goed ontvang.

Tasneem B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem B

Awesome with breath taking views.

My stay was pleasant and I felt safe at our accommodation. The hostess was kind and made us feel welcome. Definitely recommend the accommodation.

Kelzya S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelzya S

Comfortable, beautiful view and friendly owners.

Will definitely recommend.

Stewart A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart A

Great stay!

Lovely place! We also appreciated the washing machine.

Martin G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Baie lekker en stil.

Diens was baie goed en voel soos familie-gemeenskap. Af seisoen, so was lekker stil en maklik om foto's te kry by die mees suidelike punt van Afrika.

Anja C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C

Vinnige wegbreek.

Die huis is goed toegerus. Baie netjies en alles is nuut en skoon. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

Dené D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dené D

Wonderful long weekend.

We had a great time. With a toddler, having an enclosed garden with lovely green lawn was great. The house is very neat and tidy with modern finishes. We found the mattresses a little on the hard side, and there were quite a lot of ants in the kitchen being attracted to almost everything. but it didn't ruin our stay. We missed the umbrella as shown on the pictures, but still had shade from midday onwards. We loved the house and will definitely return one day. Thank you.

Jean S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean S

Rustige wegbreek naweek.

Wafra 7 het mooi moderne afwerkings en oorgenoeg spasie. Die muur voor om die woonstel is 'n pluspunt aangesien kinders lekker veilig kan speel op die grasperk. Onderdakbraai was ook heerlik. Dit is ook net 'n klipgooi van die strand af - sal weer bespreek.

Eloise K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise K

Dit was voldoende vir een aand se oornag. DStv, see-uitsig, naby Suidelikste punt van Afrika. Lekker oggendson! Lekker bed!

Amelia het ons verwelkom. Sy was attent en het altyd vinnig op eposse ge-antwoord. Ek dink dis 'n lekker plek vir somerverblyf. Dit het 'n paar stukkies wintertoerusting nodig, soos watersakke, verwarmers of so, want dit was maar koud.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Riaan J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J

Skitterend aangenaam, vir seker weer.

Skitterend, vriendelik, aangenaam met goeie ligging.

Wernher K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wernher K

Baie aangenaam, blyplek was wat ons verwag het, netjies en skoon.

Pragtige uitsig. Dink net hulle kort WiFi en bietjie meer TV kanale.

Petro S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Baie gerieflik. Als wat jy nodig het was daar.

Pragtige uitsig. Baie gerieflike buite-braai op balkon. Heelwat te doen en te sien rondom die omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77763a910407e6b908a7508ee8630bbd88c1c87e284fadcdd601e0ac50ad8b6ac8a62dca5f6a08954084666e4c060ad884b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 6 Wafra Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825023812115 20.007226829926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang