Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wafra

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Wafra is in L'Agulhas geleë, 'n dorpie op die bekende landpunt van Kaap Agulhas in die Wes-Kaap. Dié kuslyn is wêreldbekend as die mees suidelike punt van Afrika en die amptelike skeiding tussen die Atlantiese en Indiese Oseaan.

Verblyf word in Wafra 6 en Wafra 7 gebied en albei is tweeslaapkamereenhede met hul eie braaigeriewe. Wafra 6 het slaapplek vir 5 en sy eie gesinsbadkamer, en Wafra 7 het slaapplek vir 5 gaste en die badkamer het net 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en Wafra 7 het ook 'n wasmasjien. Daar is ook 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n TV in elke eenheid. Wafra 7 het OpenView en Wafra 6 het WiFi en 'n slim-TV.

Besienswaardighede in die area sluit die De Hoop Natuurreservaat, Agulhas Nasionale Park, museums, die Kaap Agulhas Wynroete en verskeie getypoele in, sowel as skeepswrakke wat vanaf die kus gesien kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Zenda I
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for the needs of our family. Would definitely stay there again. The cottage was warm and cosy. It had everything we needed. Pea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Ilana H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie dankie aan die eienaars en die webtuiste se groep. Ons het dit geniet. Alles was gerieflik en gemaklik, loopafstand na see en winkels. Skoon woon...
Sien meer
Jan 2024
Antoinette V
5.0
Heerlike, netjiese verblyf. Ons verblyf by Wafra 6 was net soos ons graag wou hê dit moes wees. Als was baie gerieflik en netjies. Het mooi see-uitsig...
Sien meer
Des 2023
Rifqah K
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing and peaceful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Hennie K
Gesin met tieners
5.0
Net lekker rusnaweek saam met die gesin. Agulhas en omgewing verken en lekker sundowner geniet op die stoep terwyl jy uitkyk op die see met die vuurtj...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wafra het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77763a910407e6b908a7508ee8630bbd88c1c87e284fadcdd601e0ac50ad8b6ac8a62dca5f6a08954084666e4c060ad884b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 6 Wafra Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825023812115 20.007226829926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang