Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wafra

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Wafra is geleë in L'Agulhas, 'n klein dorpie wat op die bekende landtong van Kaap Agulhas in die Wes-Kaap lê. Hierdie stuk kuslyn is wêreldbekend as die mees suidelike punt van Afrika, en die amptelike skeiding tussen die Atlantiese en Indiese Oseaan.

Dié verblyf bied gaste die opsies van Wafra 6 en Wafra 7 wat albei tweeslaapkamer-selfsorgeenhede is met hul eie privaat braaigeriewe. Wafra 6 het 'n kapasiteit van 5 gaste en het 'n volledige gesinsbadkamer, terwyl Wafra 7 tot 5 gaste kan akkommodeer en 'n badkamer het wat net 'n stort het.

Albei eenhede het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware maar Wafra 7 sluit 'n wasmasjien in. Daar is 'n oopplan-leefarea en -eetarea in elke eenheid met 'n TV. Wafra 7 het OpenView en Wafra 6 het WiFi en 'n slim-TV.

Besienswaardighede in die area sluit die De Hoop Natuurreservaat, Agulhas Nasionale Park, museums, die Kaap Agulhas Wynroete, verskeie getypoele en skeepswrakke wat van die kus af gesien kan word in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Wafra
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wafra het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77763a910407e6b908a7508ee8630bbd88c1c87e284fadcdd601e0ac50ad8b6ac8a62dca5f6a08954084666e4c060ad884b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 6 Wafra Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825023812115 20.007226829926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang