Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wag-'n-Bietjie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Wag-'n-Bietjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynette M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Our stay was memorable. Everything was clean and tidy.

It was very nice. The host was very friendly. Whenever we phoned them, they were there immediately no matter what. I will definitely go and stay there again.

Chris V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Lekker oornag verblyf vir ons.

Lekker oornag. Was goed ontvang en die plek is skoon en netjies. Lekker warm geslaap op 'n koue aand.

Eon T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon T

Baie oulike plek, puik.

Hierdie plek is puik en ek sal dit vir seker aanbeveel.

Shaun M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M

Skoon veilig bekostigbaar.

Het baie lekker gebly en ontspan by Wag-n-Bietjie.

Gerrit S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Baie geniet daar.

Baie netjies, skoon en ruim plek om in te bly. Baie stil en rustige plek. Sal aanbeveel.

Marianne M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Very clean, pleasant room, great value.

Very clean, pleasant rooms with great value for money.

Sakkie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Lekker gebly.

Verblyf was baie aangenaam.

Grant W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Good.

It was very quiet but nice.

Henco D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco D

Netjiese plek.

Baie netjies en vir 'n billike prys om veilig en lekker te slaap.

Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Lekker rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Netjiese, goed toegeruste verblyf. Klein, maar bevat alles wat jy nodig het. Lekker stoep om op te sit. Magda en Jan is 'n ongelooflike vriendelike gasmense. Veilige omgewing en pragtige uitsig oor Stilbaai se strandmeer. Pragtige fisante en voëls om die werf. Baie dankie julle. Sal die mooi plekkie beslis aanbeveel, waarde vir jou geld.

Wag-'n-Bietjie se terugvoer

Dankie vir positiewe kommentaar. Dit is lekker om gaste soos julle te akommodeer. Groete

Wag-'n-Bietjie
Ruan Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan Z

Heel goed.

Ek het net 'n bed vir 'n paar dae gesoek - alles was goed en skoon gewees. Daar is nie 'n waaier in die kamer nie, maar dit het genoeg afgekoel in die aande.

Wag-'n-Bietjie se terugvoer

Ruan, jammer dat ek vergeet het om jou te vertel waar die waaier is. Daar is darem een. Groete, Magda

Wag-'n-Bietjie
Johan & Alta V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Alta V

Ons was aangenaam verras en het regtig baie lekker gekuier.

Stilbaai is 'n baie netjies en skoon plekkie en ons het baie lekker gekuier by Wag-'n-Bietjie met die gasvryheid wat ons ontvang het.

Carin M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Die wonderlikste twee mense. Baie vriendelik en hartlik ontvang. Gaan beslis weer daar kuier.

Baie netjies, veilig en alles wat jy nodig het. Ek het gevoel ek is by die huis.

Gary F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary F

Baie baie gemaklik en lekker.

Lekker geslaap, lekker beskuit, skoon en uitstekende gerief en boonop waarde vir geld! Sal definitief weer daar bly.

Duke M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duke M

A fantastic apartment.

We loved it! Magda was extremely friendly and helpful. The apartment was an absolute gem - it has everything you need and is luxuriously fitted out.

Jan Petrus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Petrus V

Gerieflike woonstelletjie, netjies in mooi omgewing.

Baie vriendelike gasheer.

Tanya S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Stresvry en rustig.

Die gasvrou was lieflik, die huis was skoon en netjies, die area is rustig en stil, ek sal definitief weer daar aanmeld en sal almal aanbeveel om dit ook te doen.

Charlotte E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte E

Baie mooi ingerig en die beskuit was heerlik.

Gerieflike oornagplek gewees.

Divan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Baie skoon en netjies.

Baie dankie vir al julle moeite en die lekker beskuit elke oggend. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak wanneer ons weer Stilbaai toe kom.

Samantha G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha G

Dit was fantasties.

Ons wil vir Magda en Bertus baie dankie sê vir hulle gasvryheid. Netjies, fantastiese plek. Ons het soos 'n droom geslaap. Julle het ons tuis laat voel. Sal dit vir almal aanbeveel.

Delano N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delano N

Skoon, net, mooi en gerieflik met gasvrye diens.

Ons was vir 'n naweek weg en het gekies om een nag by Wag-'n-Bietjie oor te slaap. Ons was ingewag deur 'n behulpsame en gasvrye gasvrou wat ons ook gehelp het om 'n restaurant vir aandete te kry. Die woning is skoon, netjies en in 'n mooi en stil deel geleë. Die linne is kraakvars en ons het lekker geslaap. Ek sal definitief dit aanbeveel.

Appie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Appie D

Heerlike gasvrye ervaring aan te beveel.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om vooraf te skakel en te bevestig dat hulle vir ons sal wag as ons laat aankom. Alles was baie skoon en netjies en ons was baie vriendelik ontvang al was ons laat. Pragtige uitsig en 'n heerlike stoep om 'n oggendkoffie te geniet.

Isaiah K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaiah K

Netjies en skoon. Heerlik geslaap.

Baie gasvrye ontvangs. Die gastehuis was skoon en netjies. Die slaapkamer was effens krap vir bagasie en so meer, maar nie onoorkombaar nie. Ruim stortgeriewe. Ons sal weer van Wag-'n-Bietjie gebruik maak. Baie dankie.

Hansie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie K

Skoon, netjies en baie lekker.

Ons het net een nag oorgebly, maar dit was baie mooi, netjies en skoon.

Johan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie lekker gewees.

Baie netjies en skoon in 'n rustige omgewing.

Antoinette C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette C

Sal weer kom!

Vriendelike paartjie wat baie doen om jou tuis te laat voel. Die Smitte is gemaklike mense en gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Soggens word jy aangenaam verras met die heerlike tuisgebakte beskuit, koffie, gebottelde water en joghurt. Magda is 'n uitstekende gasvrou. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Reinette V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Waarde vir geld.

Baie dankie vir julle vriendelikheid en 'n pragtige, netjiese plek waar ons kon oornag. Die beddens slaap heerlik! Spyt dat ons nie vir langer bespreek het nie.

Willie E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Skoon en netjies.

Baie vriendelike ontvangs en netjiese plek.

Mika S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mika S

Wonderlike oornagverblyf vir troue by Kleinbergskloof.

Wag-'n-Bietjie was perfek vir wat ons nodig gehad het. Ons moes oornag in Stilbaai na 'n troue by Kleinbergskloof. Wag-'n-Bietjie is ongeveer 2 km van die venue af, wat dit ideaal vir ons gemaak het. Die plekkie is pynlik netjies en goed geprys met uiters gasvrye gashere. Hulle het ons bederf met koffie, tee, melk, suiker, water, jogurt en heerlike beskuit vir die oggend. Dit is veilig daar en ons het baie lekker geslaap onder, letterlik, 'n duisend komberse. Stilbaai is koud in Junie! Let wel daar is nie juis 'n kombuis nie, maar vir oornagverblyf is dit absoluut perfek. Nota: Magda en Jan, jammer ons was so haastig daar in en uit - ons was baie amper laat vir die troue! Dankie vir alles en hoop om julle weer te sien.

Bert V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert V

Uitstekend.

Ons het Wag-'n-Bietjie baie goed gevind. Die plek was besonder netjies en luuks met al die geriewe vir oorslaap. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal die plek enige tyd weer besoek en aanbeveel.

Alan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

Baie aangenaam. Eienaars baie vriendelik.

Ons verblyf was aangenaam en kamers baie mooi en gerieflik. Eienaars baie gasvry en vriendelik. Indien nodig sal ons beslis weer van hulle gastehuis gebruik maak.

Jacques M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Perfek!

Pragtige plek in 'n pragtige area. Eienaars is vriendelik en sal vir seker terugkeer in die toekoms.

Piet M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Gawe gasheer en -vrou, dankie dat jul die juweel met ons gedeel het.

Ons verblyf was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ys in die vrieskassie, koffie en beskuit en 'n rustige omgewing waar jy wakker word met die gekoer van duiwe.

Werner B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Werner B

Teleurstellend.

Die advertensie verwys eers na Wag-'n-Bietjie as 'n B&B, maar later dat geen maaltye bedien word nie. Dit is verwarrend. Privaatheid het ook ontbreek aangesien 'n trap direk uit ons verblyf na die hoofwoning gaan en die TV en gesprekke daar ons gesteur het. Ons moes ons kamerdeur toemaak vir privaatheid maar kon dit nie weer oopkry sonder dat die eienaar dit van buite oopstamp nadat ons hom gebel het. Die badkamerdeur kon ook nie behoorlik toemaak nie. Die kamer is nie gediens na ons eerste nag en skottelgoed is ook nie gewas nie. .

Wag-'n-Bietjie se terugvoer

Beste Werner,

Baie dankie vir die terugvoer.

Om enige verwarring te voorkom dat ons nie etes voorsien nie, is die 'B&B' uit die beskrywing verwyder.

Daar is reeds 'n voudeur aan die onderkant van die trap, waar die gastekamers is, aangebring om privaatheid te verbeter. Dit is egter nog steeds deel van die huis en is nog nie klankdig nie.

Die deur het bietjie geswel as gevolg van langdurige reën net voor julle opgedaag het en daar was 'n venster oop in die betrokke kamer. Dit is egter onmiddelik reggestel en ons het om verskoning gevra vir die insident.

Ons diens nie die kamers elke oggend as gaste vir meer as een dag bly nie omdat ons nie daarvan hou om in gaste se kamers rond te krap as hulle nie daar is nie.

Met dit neem ons kennis van al jou kommentaar en sal verbeter waar ons kan. Ek moet egter noem dat dit nie 'n afsonderlike selfsorgeenheid is nie, maar 2 netjiese gastekamers teen billike tariewe.

Groete,
Magda Smit

Wag-'n-Bietjie
Hester F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F

Lekker!

Baie geniet. Mooi plek. Dankie.

Nuku V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuku V

Lovely clean and conveninet accommodation and very friendly hosts.

The room is very clean and neat, a bit small, but it suits us well. The bathroom was also very clean and convenient. The hosts were very helpful and friendly. There is no private outside area to relax, but this was not a problem for us. Highly recommended and great value for money.

Aneen P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneen P

Excellent.

Excellent ! Friendly and hospitable.

Izanda S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izanda S

Wag-'n-Bietjie is a very tranquil extremely tasteful establishment with exceptionally friendly and hospitable hosts.

We enjoyed our stay at this establishment very much even though we only stayed over for one night. We would certainly use them again. We would however liked to have a television and wi-fi included into this rate as the other places that we looked at similar in price had this included but was fully booked for the date that we were looking for.

Carla E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Magda is 'n hartlike gasvrou wat jou dadelik tuis laat voel.

Wag-'n-Bietjie is beslis 'n gastehuis wat ek met vrymoedigheid kan aanbeveel. Die kamers is gerieflik en skoon. Die atmosfeer is huislik en baie gerieflik.

Danie K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

Great stay with friendly hosts and value for money.

Had a great stay with very comfortable room and the host was very friendly. Will definitely return again.

Heleen V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Kort maar baie lekker.

Een aand verblyf was heerlik.

Elsie M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie M

Baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig.

'n Fantastiese plek en baie gasvry. Daar was slegs 1 negatiewe ding. Daar was sleg 1 badkamer vir 2 kamers. Maar gelukkig was ek alleen.

Wag-'n-Bietjie se terugvoer

Ons verhuur die twee kamers as n eenheid. As iemand n kamer huur is die ander kamer dus outomaties toe. Dis net as iemand beide kamers huur dat hulle die badkamer moet deel. Magda

Wag-'n-Bietjie
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Enjoyable.

Very neat and enjoyable. But no TV and not a lot of privacy as the main stairs in the house go directly into the rental.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lucius K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucius K

Gemaklik.

Ek wil net my tevredenheid uitspreek oor my verblyf by Wag-n-bietjie. Jan en Magda was baie vriendelik en ek het lekker gebly al was dit slegs een aand.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie-laan 2, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761c32bf460d1d182f2e7359543848d0c6a9648c846f1ab9d3ac80da07a412c00ef035a98002088762180626fcd4e12d30d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 2 Wag N Bietjie Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35296725891 21.408866643906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang