Wag-'n-Bietjie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lynette M - Sep 2024
Algehele gradering
Our stay was memorable. Everything was clean and tidy.
Chris V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker oornag verblyf vir ons.
Eon T - Apr 2024
Algehele gradering
Baie oulike plek, puik.
Shaun M - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon veilig bekostigbaar.
Gerrit S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie geniet daar.
Marianne M - Jan 2024
Algehele gradering
Very clean, pleasant room, great value.
Sakkie V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Grant W - Nov 2023
Algehele gradering
Good.
Henco D - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese plek.
Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.
Wag-'n-Bietjie se terugvoer
Dankie vir positiewe kommentaar. Dit is lekker om gaste soos julle te akommodeer. Groete
Ruan Z - Des 2022
Algehele gradering
Heel goed.
Wag-'n-Bietjie se terugvoer
Ruan, jammer dat ek vergeet het om jou te vertel waar die waaier is. Daar is darem een. Groete, Magda
Johan & Alta V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras en het regtig baie lekker gekuier.
Carin M - Apr 2022
Algehele gradering
Die wonderlikste twee mense. Baie vriendelik en hartlik ontvang. Gaan beslis weer daar kuier.
Gary F - Apr 2021
Algehele gradering
Baie baie gemaklik en lekker.
Duke M - Nov 2020
Algehele gradering
A fantastic apartment.
Jan Petrus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflike woonstelletjie, netjies in mooi omgewing.
Tanya S - Jan 2020
Algehele gradering
Stresvry en rustig.
Charlotte E - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi ingerig en die beskuit was heerlik.
Divan V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Samantha G - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Delano N - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon, net, mooi en gerieflik met gasvrye diens.
Appie D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike gasvrye ervaring aan te beveel.
Isaiah K - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Heerlik geslaap.
Hansie K - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie lekker.
Johan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Antoinette C - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal weer kom!
Reinette V - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willie E - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Mika S - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike oornagverblyf vir troue by Kleinbergskloof.
Lees meerBert V - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Alan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam. Eienaars baie vriendelik.
Jacques M - Feb 2018
Algehele gradering
Perfek!
Piet M - Apr 2018
Algehele gradering
Gawe gasheer en -vrou, dankie dat jul die juweel met ons gedeel het.
Werner B - Jan 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerWag-'n-Bietjie se terugvoer
Beste Werner,
Baie dankie vir die terugvoer.
Om enige verwarring te voorkom dat ons nie etes voorsien nie, is die 'B&B' uit die beskrywing verwyder.
Daar is reeds 'n voudeur aan die onderkant van die trap, waar die gastekamers is, aangebring om privaatheid te verbeter. Dit is egter nog steeds deel van die huis en is nog nie klankdig nie.
Die deur het bietjie geswel as gevolg van langdurige reën net voor julle opgedaag het en daar was 'n venster oop in die betrokke kamer. Dit is egter onmiddelik reggestel en ons het om verskoning gevra vir die insident.
Ons diens nie die kamers elke oggend as gaste vir meer as een dag bly nie omdat ons nie daarvan hou om in gaste se kamers rond te krap as hulle nie daar is nie.
Met dit neem ons kennis van al jou kommentaar en sal verbeter waar ons kan. Ek moet egter noem dat dit nie 'n afsonderlike selfsorgeenheid is nie, maar 2 netjiese gastekamers teen billike tariewe.
Groete,
Magda Smit
Hester F - Des 2017
Algehele gradering
Lekker!
Nuku V - Des 2017
Algehele gradering
Lovely clean and conveninet accommodation and very friendly hosts.
Aneen P - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent.
Izanda S - Sep 2017
Algehele gradering
Wag-'n-Bietjie is a very tranquil extremely tasteful establishment with exceptionally friendly and hospitable hosts.
Carla E - Aug 2017
Algehele gradering
Magda is 'n hartlike gasvrou wat jou dadelik tuis laat voel.
Danie K - Aug 2017
Algehele gradering
Great stay with friendly hosts and value for money.
Heleen V - Aug 2017
Algehele gradering
Kort maar baie lekker.
Elsie M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig.
Wag-'n-Bietjie se terugvoer
Ons verhuur die twee kamers as n eenheid. As iemand n kamer huur is die ander kamer dus outomaties toe. Dis net as iemand beide kamers huur dat hulle die badkamer moet deel. Magda
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Enjoyable.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Lucius K - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wag 'n Bietjie-laan 2, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang