Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wag-'n-Bietjie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie-laan 2, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wag-'n-Bietjie is in Stilbaai geleë en bied gehalte B&B-verblyf vir vakansiegangers. Stilbaai bied talle restaurante en doendinge soos bootritte, gholfspeel op gesogte gholfbane en 'n besoek aan die Blouvlagstrand.

Die verblyf bestaan uit 1 eenheid met 1 slaapkamer en 'n leefarea met 'n enkelbed in 'n veilige area. Dié eenheid het toegang tot 'n onderdakstoep met meubels, 'n privaat ingang en parkeerplek. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe asook 'n yskas vir gaste se gebruik.

Neem asseblief kennis dat geen etes beskikbaar is nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Wag-'n-Bietjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wag 'n Bietjie-laan 2, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wag-'n-Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie-laan 2, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761c32bf460d1d182f2e7359543848d0c6a9648c846f1ab9d3ac80da07a412c00ef035a98002088762180626fcd4e12d30d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 2 Wag N Bietjie Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35296725891 21.408866643906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang