Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wag-n-Bietjie Akkommodasie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag-'N-Bietjie laan 38, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R830 R540 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Wag-n-Bietjie Akkommodasie bied gerieflike en knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in Clubview, Centurion. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n romantiese wegbreek saam met 'n geliefde.

Dié knus kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV met vol DSTV, Netflix, Disney plus en Showmax programme. Daar is ook 'n lessenaar en gratis onbeperkte hoe spoed WiFi.

Buite die eenheid is 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele, sowel as braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

N vol toegeruste tuis gimnasium en wassery tot u beskiking.

Let daarop dat daar 'n stel trappe is na die ingang van die eenheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Chenel M
5.0
Good experience. It is difficult to find accommodation for 3 persons; this was well priced and met all our needs for our short stay. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Petro S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik gebly. Alles wat ons wou gehad het.
Okt 2024
Zelda F
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek. Gemaklike, skoon geriewe. Die eienaar is baie hulpvaardig en het ons baie welkom laat voel.
Okt 2023
Reinette V
Besigheidsreis
5.0
Pragtige plek en vriendelike personeel. Sal weer kom indien ek in die omgewing werk.
Apr 2023
Marisca U
Gesin met tieners
4.8
Felt safe. Lovely place, felt safe during the trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ankia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wag-'N-Bietjie laan 38, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Wag-n-Bietjie Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
R 830 R 540
per nag, vir 3 mense
Vanaf R830
R 830 R 540
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag-'N-Bietjie laan 38, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e1204ad7f04f745e2ae9692eeb9ceca88857e4902ced50a20bdc9f6c9e4b93659079a84db3fd2046f445d9cadd5ed7c1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R540 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 38 Wag-'N-Bietjie Ave Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.823523652722 28.161311598427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang