Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagenaar Villas

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenaarstraat 1, Monte Vista, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Wagenaar Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil en veilige woonbuurt in Monte Vista in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dié verblyf is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike verblyf.

Verblyf word gebied in standaard koningin- of gesinskamers, elk met sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tee- en koffiemaakstasie.

Elke kamer het 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi. Veilige parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. 'n Buitelugtuin en binnehofruimte is beskikbaar vir gaste om vroegoggend koffie te geniet of om die son te geniet. Die verblyf is sowat 200 m vanaf die N1-hoofweg en 2 km vanaf die N1-stadshospitaal geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Wagenaar Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wagenaarstraat 1, Monte Vista, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagenaar Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenaarstraat 1, Monte Vista, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe4a6f21fe6679e2e83b35ac06cc40bf7ad5d43419121c230e14d3aa7bbf5462a68bbc4d375ad72652660376c2413ce9690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Wagenaar Street Monte Vista 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.888337 18.553904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang