Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagendrift Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Daniel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Puik plaasatmosfeer en pragtige natuurskoon. Lekker om te rus hier na 'n lang pad. Kan lekker braai en ontspan. Swemgeriewe was 'n aangename lafenis vir die Karoo-hitte. Lugversorging was ook welkom om lekker koel te kan slaap in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Wagendrift Lodge
Beste Daniel Baie dankie vir die terugvoering. Bly julle het die tydjie geniet - kom kuier gerus weer. Groete Anita

Marius M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie baie oulik. Die hele ondervinding was baie lekker. Die pad deur Seweweekspoort verdien 'n besoek. De Wagensdrift het glad nie teleurgestel nie. Beste braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Wagendrift Lodge
Beste Marius Baie dankie vir jul terugvoering. Bly julle het die tydjie geniet. Ja - Seweweekspoort is pragtig en baie gewild onder jonk en oud. Kom kuier gerus weer. Groete Anita

Carin S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Pragtige plek, sal dit graag weer besoek. Ons het ongelooflik lekker gebly, pragtige omgewing en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Wagendrift Lodge
Beste Carin Baie dankie vir die terugvoering. Dit is vir ons belangrik dat gaste die ondervinding op die plaas moet geniet en dit help ongelooflik as mens terugvoering kry van gaste - ons wil graag verbeter waar ons kan. Kom kuier enige tyd weer. Groete Anita

Brent O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Brief stay, but very refreshing and peaceful. We only stayed one night, to shorten the long road for the little ones, but enjoyed the stay very much. Absolutely beautiful place and surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Wagendrift Lodge
Dear Brent. Thank you so much for your feedback. Very glad that you've enjoyed your short stay. Do come again ......for a bit longer next time. :-) Regards Anita

David V
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

A very comfortable stay. Absolutely fantastic getaway - very remote and quiet with amazing views and scenery. No major issues apart from slightly low water pressure for the showers, but this was not a major issue. Overall an amazing time - would highly recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Wagendrift Lodge
Thank you for your wonderful feedback David. Glad you've enjoyed your stay. You are more than welcome to visit us again. Regards, Anita

Kobus N
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2022

Stil en rustig. Reeds die vierde keer wat ek daar bly en nog net so lekker soos die eerste keer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Wagendrift Lodge
Beste Kobus Ek is so bly julle geniet dit op die plaas. Julle is altyd welkom. Groete Anita

Magda A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Oornag op pad na Weskus. Mooi skoon gewees. Mooi natuurskoon. Was baie stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
Wagendrift Lodge
Baie dankie Magda. Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Geseënde Kersfees. Groete Anita

Derik F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Karoo-kuier op sy beste. Pragtige ligging, weg van die hoofpad af en die allermooiste groen oase! Heerlikste stoep met ingeboude braai, lekker doringhout en fantastiese uitsig oor die berge! Swembad om af te koel en sommer net 'n lekker werkende plaasatmosfeer. En natuurlik die swembad. Hier kom "switch" jy af! Beslis nie moeite werd om van die N1 af te draai! Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Wagendrift Lodge
Beste Derik, Baie baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly julle het jul tyd op Wagendrift geniet. Kom kuier gerus weer. Groete Anita

Brent C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Needed to escape from the rat race for a few days with basic facilities where nature and friendship activities was the order of the trip. The facility met all of our requirements. We enjoyed the braaing, the 4x4 and the cycling. It was proper dry and spotting animals was sparse, but we at least got some sightings. The owner was very pleasant and we got to chat re the history of the area, which was great to learn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Wagendrift Lodge
Dear Brent Thank you very much for your feedback. So glad you've enjoyed your stay. You are welcome to visit us again. Regards Anita

Harm S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Heerlike rustigheid. Die buite-kaggel/-braai verleen fantastiese atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R323, Wagendrift Lodge, 30 km vanaf Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11dc702e17c98a104f5571d1a8d9d5e56ff68cecb404b3dc2ffc92ec4c7f09bf14d9a38a52e4b5f9ee334a8361b89955dea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Off the R323 Wagendrift Lodge 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.379826 20.942497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang