Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagon Wheels

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 118 resensies vir Wagon Wheels
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Thea P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P

Skoon, netjies en keurig saamgestel.

Heerlik, dankie! Sal definitief weer daar oorslaap.

Robert E D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert E D

Ons het dit geniet daar te oornag. Alles wat jy nodig het is daar.

Baie beïndruk. Netjies skoon, veilige parkering. Alles wat jy nodig het, is belangrik. Die beste gasvrou. Dankie vir 'n heerlike tyd daar. Ek beveel Wagon Wheels hoog aan as oornagblyplek.

Alma M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Wagon Wheels is die beste selfsorg verblyf net buite die wildtuin!

Ons het baie lekker in Wagon Wheels gebly. Dit is die ideale verblyf net buite die wildtuin, en die gasvrou is baie vriendelik en sorgsaam.

Louise S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Pragtig netjies.

Heerlike skoon en rustige omgewing. By Krugerwildtuin se hek en naby Spar.

George C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Puik.

Beslis waarde vir geld. Gasvryheid en vriendelikheid kan vir geen geld verruil word nie. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Elzette O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette O

Het heerlik lekker gebly. Stil en privaat. Netjiese en skoon. Sal vir seker weer.

Het heerlik lekker gebly. Stil en privaat. Netjiese en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie dankie.

Erika H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Veilig, vriendelik, skoon.

Ek sal vir seker weer hier kom bly.

Reauliza V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reauliza V

Uitstekend en gemaklik.

Baie lekker gebly. Gasvryheid was onverbeterlik. Sal weer daar oornag.

Renee O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O

Ons is baie goed ontvang in 'n netjiese en skoon woonstel met lugreëling en alles.

Baie dankie vir 'n aangename ontvangs. Die woonstel was netjies, met alles wat nodig is vir oornagverblyf. Ons sal vir seker weer daar bly indien ons in daardie rigting gaan.

Elsie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G

Ons het ontspan en lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly en nog lekkerder gechill. Stil en rustig, net wat ons nodig gehad het.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Leon P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P

Awesome.

Hennelie was baie vriendelik en behulpsaam en die aircon was awesome.

Francelize H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francelize H

The perfect stay over.

Everything you need. Cosy and clean and very affordable.

Frans V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Perfek.

Wonderlik, stil, skoon. Alles werk.

Frieda H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda H

Heerlik gekuier. Baie netjies en gerieflik.

Die plek is naby die wildtuin en baie gesellig en gerieflik. Dit het alles wat 'n mens nodig het. Ek sal beslis weer van die plek gebruik maak. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plek vir enige paartjie aanbeveel. Dit was baie aangenaam.

Adat V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adat V

Goed ingerigte netjiese gastehuis. Sal dit definitief aanbeveel. Vriendelik ontvang.

Gastehuis is veilig geleë. Is baie vriendelik ontvang. Gastehuis is baie oulik ingerig en netjies.

Kelly M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M

Fantastic value for money stay.

Friendly hostess, great with communication who gave us great local tips where to eat. Comfortable bed and clean flat. Super good value for money. Can definitely recommend.

Friedrich V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich V

Die oulikste plek 2 minute van die Krugerhek teen 'n prys wat jy nie sal glo nie.

Hennelie en haar ma is knap en hou hierdie woonstelletjie baie netjies. Ons het een môre vroeg 'n leeu gehoor brul, en die hiëna sit die honde snags op hol as hy op die sypaadjie ronddwaal. Dis regtig net 2 minute vanaf Phalaborwa-hek. Redelik verkeer as die mense werk toe gaan vroeg in die môre, maar baie gerieflik. Was al drie maal daar.

Sabine A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine A

One could not ask for better for a night or two!

Great location, just outside the Kruger gate!

Rian B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B

Baie lekker.

Sal definitief weer daar slaap.

Bianca L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Lovely, very close to the bush and the Kruger National Park.

Lovely people. Very friendly. Very convenient. Close to shops and Kruger is within walking distance.

Petro H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Het net een aand geslaap maar die woonstelletjie is so ingerig dat mens maklik langer kan vertoef.

Lilanie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie V

Netjies en goeie diens.

Baie lekker plekkie met al die benodighede. Rustig en stil. Vriendelike diens.

Ane C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane C

Netjies, skoon en gerieflik!

Baie dankie vir die goeie diens. Ons het heerlik by Wagon Wheels gebly en sal beslis weer kom aanklop as ons in die area is!

Susan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Perfect location for early entrance to Kruger National Park.

Thoroughly enjoyed our stay. Accommodation had everything we needed for our 1-night stay. Bed comfy for a good night's sleep. Good value for money. Recommended.

Willie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Veilig. Naby winkels.

Gasvry veilig, naby winkels.

Andrea B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Oornag.

Vriendelike verwelkoming, die restaurant wat aanbeveel was was fantasties. Ons het geen klagtes nie en sal beslis aanbeveel.

Melissa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Hy het dit baie geniet, hy sal weer daar bly.

Sien sterre.

Amanda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P

Baie lekker gekuier by Hennelie en haar Moeder, baie vriendelike diens.

Sa definitief weer bespreek by Wagon Wheels. Hennelie en haar Moeder is baie behulpsaam en vriendelik. Plekkie is netjies, skoon en veilig.

Michiel Andries O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michiel Andries O

Eienaar is op toer, 87-jarige ouma bestuur die Wagon nou.

Het 'n vorige keer hier geslaap en was in baie goeie, skoon toestand. Hierdie keer was dit glad nie skoon nie.

Wagon Wheels se terugvoer

Jammer oor die ongerief.

Wagon Wheels
Tjeerd D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjeerd D

Die perfekte plekkie om oor te slaap van of na Kruger.

Puik verblyf met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer gaan as ons in die omgewing is.

Bernie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie M

Very cosy and very comfortable. Close to airport and town.

Fabulous break away destination. Very friendly owners. Salute them. Thank you tannie Hennelie.

Charles R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R

Fantastic and very clean.

Very quiet home. The host was very nice and helpful. Wi-Fi works great without any problems. It's very close to the shops and the Kruger gate. I will visit again soon in winter.

Ellie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie D

Baie netjies en veilig.

Baie vriendelik en die blyplek netjies en skoon.

Leanne O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne O

Simple, clean accommodation with an incredibly gracious hostess. All we needed!

Wonderfully hospitable.

Stafford M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

Tranquility.

Very quiet and homely place, WIFI works 100% so able to work any time.

Francie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francie S

Baie gerieflik en baie netjies.

Sal verseker plekkie vir oornag aanbeveel.

Dalene J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J

Uitstekende diens en blyplek.

Ons het dit geweldig geniet. Dis veilig en baie, baie netjies. Sal defnitief weer daar gaan bly met graagte. Diens was vriendelik en ons het baie veilig gevoel.

Jan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Baie lekker gebly.

Waarde vir geld. Sal vir seker weer hier bly in toekoms.

Andrew B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Absolutely perfect.

Plenty of space, with all the equipment. Very close to all the town's interesting places. Hostess extremely helpful.

Susara R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susara R

Rustige atmosfeer, vriendelike diens.

Hennelie het meer gedoen as wat ons verwag het - voorwaar 'n goeie gasvrou. Baie dankie - ons sien jou weer!

Nathan N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan N

Relaxing and wonderful.

The location is amazing. All the sounds. The accomodation is quiet and very peaceful.

Sunette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S

Fantastiese en gerieflike verblyf en bekostigbaar.

Lekker geslaap soos altyd! Puik diens en bekostigbaar met dierbare gasvrou.

Elaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Baie netjies, heerlike oornagverblyf.

Sal beslis weer daar oorslaap.

Jakkie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L

Baie gasvry en uitstekend geleë vir die Wildtuin.

Pragtige plek met baie vriendelike diens.

Jeremy F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy F

A very pleasant stay. And only 1.5 km from Kruger Park gate.

The freezer was great but the fridge hardly seemed to cool. The aircon was most welcome.

Wagon Wheels se terugvoer

Hi Jeremy. Sorry about the fridge, with load-shedding normally the fridges run down and freezers stay cool for longer. Hope you arrived safely at your destination. Take care.

Wagon Wheels
Susan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Rustige, netjiese oornagplekkie.

Goed ontvang, netjies eenslaapkamerwoonstel. Was vroegtydig ingelig oor die beurtkrag. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar in die oopplan-kombuis. Was baie dankbaar vir die aircon met die verskriklike hitte. Ons het lekker gebly. Sal hulle graag aanbeveel.

Dirk D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Baie goeie waarde vir geld.

Pas perfek in ons vakansieplanne om oor te slaap in Phalaborwa voor ons ingaan Krugerwildtuin toe.

Charlotte V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Heerlike en vriendelike ontvangs.

Heerlike en veilige verblyf. Was skoon en gereed met aankoms. Hennelie het reeds vooraf met my kontak gemaak en het dus reeds 'n vriendelike ontvangs gekry voor ons gearriveer het. Sal weer daar gaan bly. Was heerlik.

Daleen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang.

Lekker plek om te oornag op pad Kruger Nasionale Park toe. Hennelie het ons vriendelik ontvang. Geen klagtes.

Amanda P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Baie mooi skoon plekkie en gasvrou baie aangenaam.

Het baie lekker gekuier, plekkie skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik. Sal weer bespreek by Hennelie.

Fred B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Besonders en baie aangenaam. Lekker gesels ook.

Gasvrou was op honeymoon. Sy het ons met WhatsApp welkom geheet. Haar ma was baie behulpsaam en ons het lekker geselsies gehad.

Gert J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Ons was baie vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel.

Hennelie by Wagon Wheels het die tyd daar baie aangenaam gemaak en het ons baie raad gegee oor besoeke aan Krugerpark en omgewing. Dit was een van die beste en bekostigbaarste plekke wat ons nog gebly het.

Martin R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Baie lekker.

Baie skoon en gerieflik, ’n plesier om hier te oornag.

Frans N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans N

Ons goeie gasvrou, Hennelie het gesorg vir veilige, gerieflike en aangename verblyf so na aan die Wildtuin as wat mens maar kan begeer.

Wagon Wheels is maklik om te vind, naby 'n Spar en die Phalaborwahek vir toegang tot die Krugerwildtuin binne minute. Alhoewel op dieselfde perseel as die hoofhuis, is Wagon Wheels afsonderlik van die hoofhuis geleë, wat dit privaat maak. Dit is netjies en gerieflik ingerig, met alles wat mens benodig vir gerieflike oornagting. Hennelie is 'n oulike, aangename gasvrou en sy het deurgaans met ons kontak gehou tot ons aankoms en ons baie vriendelik verwelkom. Parkering is veilig en op die perseel, agter 'n eletriese hek. Hennelie het uit haar pad gegaan om, via ander gaste, ook op pad na die Wildtuin, 'n vergete iPad-laaier by ons kamp in die Wildtuin te besorg - iets waarvoor ons haar (en die gaste!) oneindig dankbaar is. Ons kan Wagon Wheels aanbeveel vir enige iemand wat naby die Phalaborwahek wil oornag vir vinnige toegang tot die Wildtuin. Baie dankie vir aangename verblyf, Hennelie!

Kobie [j.j.c. ] L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie [j.j.c. ] L

Vriendelik ontvang en lekker gebly. Hennelie baie behulpsaam.

Baie naby wildtuinhek. Al die groot winkels is in die dorp, koop jou eet- en drinkgoed daar.

Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Ongelooflike waarde vir geld so naby aan Kruger se hek.

Groot wooneenheid met baie gerieflike bed en vriendelik gasvrou wat jou welkom laat voel en goed inlig oor Krugerwildtuin en sommer toegangsvorms ook byderhand het.

Hendrik B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Baie netjies. Alles wat nodig is.

Plek is skoon en netjies. Alles wat nodig is is daar. Sal vir seker weer daar oornag.

Yolande R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Uitstekende diens.

Skoon en netjies en vriendelike diens.

Ineke N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke N

Vriendelike ontvangs, gemaklike en bekostigbare verblyf en baie goeie ligging.

Sal beslis weer daar inboek.

Sonette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette L

Baie na aan die Phalaborwa hek van Krugerwildtuin, daar binne 2 minute.

Baie vriendelike ontvangs, baie netjies en baie gerieflik.

Marieta R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta R

Uitstekend! Ligging kan nie beter.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Blyplek uitstekend. Rustig en lieflike koel bome en tuin om in te ontspan.

Suzanne H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H

Wonderful, friendly and perfectly located.

We had a wonderful stay here, friendly hostess and clean cottage. We would definitely stay here again and recommend to our friends and family.

Danie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Baie vriendelike en warm ontvangs deur die eienares.

Aangename verblyf wat oor al die fasiliteite beskik vir oornag of 'n paar dae aaneen. Naby genoeg geleë aan die besigheidsentrum en 'n verskeidenheid restaurante. Eienares beskik oor baie kennis van die Wildtuin, en het aan ons interessante inligting verskaf oor die beste roetes en paadjies om te volg. Ons het 'n groot hoeveelheid en verskeidenheid van wild gesien, danksy haar kennis en inligting wat sy met ons gedeel het.

Pieter B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Slegs die een blyplek wat dit so gemaklik maak en geen bekommernisse om goed in jou voertuig te los met vreemde mense wat ronddwaal nie.

Vir die Kruger Nasionale Park is die ligging puik. Tuis elke dag 'n gerieflike lugversorgde blyplek met alles wat jy nodig het.

Felicity O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity O

We spent one night en route to the Kruger. The accommodation was comfortable and clean.

Our hostess was lovely. The flat was clean and had everything we needed. We were very close to the Kruger Park which made it possible to get in early. We will definitely stay at Wagon Wheels again in the future. Thank you Hennelie.

Willem K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Was baie lekker gewees en dis beslis waarde vir geld.

Die omgewing is baie stil en rustig en slegs 1,4 km van die Krugerwildtuin se hek. Ideaal om te bly, prysgewys sowel as die afstand na die wildtuin se hek toe. Eenheid is daagliks gediens en ons is vriendelik en opreg ontvang. Sal beslis weer gaan.

Frans M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Exactly what we expected, no misrepresentation.

Great place to stay at, very private and intimate. The only thing that bothered us was the traffic noise from the road, especially in the early morning. Other than that, we enjoyed our stay there.

Sylvi N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvi N

Gepaste oornag-akkommodasie.

Was skrikkerig om te slaap na die angswekkende verhaal van die aanval op die perseel, maar 'n mooi skoon plekkie wat perfek is vir oornag voor jy KNP in gaan. Sou meer COVID bewustheid waardeer.

Wagon Wheels se terugvoer

Goeie More Sylvi.
Baie dankie vir die rsensie.
Die aanval was 4 jaar gelede, intussen is daar versterkte ligte, elektriese motorhek ens. aangebing. Dit was ook nog voor die eenheid op die perseel aangebou is. Die aflgelope 4 jaar geen probleme hoegenaam gehad nie. Daar was ook nooit honde op die perseel toe die perseel aan die vorige eienaar behoort het nie. Nou is daar ook honde.
Mag jul 'n mooi dag he, en veilig bly.
Hennelie

Wagon Wheels
Freda B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Freda B

Ligging perfek vir Wildtuin se dagbesoeke.

Lekker gebly en gasvrou is baie goed ingelig oor die omgewing.

Carlene E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carlene E

Gerieflik by die die Krugerpark.

Gasvrou doen baie moeite en deel graag haar kennis van die wildtuin. Dankie Hennelie!

Dorinda H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dorinda H

Die lugversorging is 'n bonus en het die kamer lekker koel gehou.

Ongelukkig was die wasbak in die badkamer en die stort en stortgordyn nie skoon nie.

Wagon Wheels se terugvoer

Dorinda.
Baie jammer oor die foute wat ingesluip het.
Veilig bly.
Hennelie

Wagon Wheels
Ruan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly en die mense was baie vriendelik. Die dorp het vir lank krag probleme gehad en toe ons daar kom was daar nog nie water nie. Hennelie het uit haar pad gegaan om vir ons water te gaan koop teen geen ekstra koste nie. Sal definitief weer gaan.

Deon S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Rustige, veilige en gerieflike oorbly.

Ons is baie vriendelik ontvang met alle nodige inligting. Die wooneenheid is gerieflik met alles wat nodig is. Ons kon ook ons vrieskassie met 'n verlengkoord oornag laai. Ons was op pad Krugerwildtuin toe en het selfs 'n toegangsvorm hier gekry! Ons sal beslis weer by Wagon Wheels bespreek en ook vriende daarheen aanbeveel.

Helena L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Baie aangenaam.

Lekker gerieflik, netjies en voldoen aan al ons vereistes.

Am B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Am B

Baie Rustig en Gasvry

Die plekkie is oulik en rustig met n lekker atmosfeer.

Bernice P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice P

Pragtig netjies en skoon. Baie vriendelike gas vrou.

Baie netjies, skoon en gerieflike privaat eenheid in n mooi versorgde tuin. Naby aan die Phalaborwa Krugerhek. Perfek vir Park dagbesoekers

Maria V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Baie goed ontvang, plekkie skoon en netjies.

Baie goed ontvang, plekkie skoon en netjies. Pragtige mense wat die plek bestuur. Sal defnitief weer kom.

Karel W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel W

Vriendelike, skoon, rustige en lekker oornagplek.

Sien sterre.

Pedro C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro C

Great place to stay over before entering the Kruger Park.

Friendly, helpful, very accommodating of any needs.

Frik W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik W

Verblyf by Wagon Wheels was heerlik, alles wat ons nodig gehad het was voorsien. Sal weer daarvan gebruik maak. Dankie Hennelie vir jou gasvryheid.

Wagon Wheels is perfek vir twee mense, nie meer.

Shani R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani R

Dit was baie lekker , baie netjiese plek , baie goeie waarde vit geld ons Sal beslis weer gaan !

Dit was puik ! Ons het onself baie geniet en dit was baie goeie waarde vir geld , Sal wagon wheels sterk aanbeveel .

Magdalena H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena H

Dit was baie aangenaam. Plekkie voldoen aan alle nodige behoeftes. Gasvrou baie aangenaam en hulpvaardig. Wagon wheels word sterk aanbeveel. Nogmaals dankie.

Dit is n hannetreetjie van Phalaborwa hek. Dus is jy in n oogwink daar.

Kobie [j.j.c. ] L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie [j.j.c. ] L

Hartlik ontvang! Hennelie is 'n vriendelike gasvrou wat mens dadelik laat tuisvoel.

Heerlik gekuier! Ons sal beslis weer gaan. Baie dankie vir alles! Plekkie word sterk aanbeveel. Die SPAR is baie naby en vang dadelik die oog.

Gerda S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Skoon en netjies, Hennelie baie vriendelik en behulpsaam.

Wagon Wheel is skoon en netjies, net die plek om te oornag wanneer jy vroegoggend in die park wil ingaan. Goeie waarde vir geld, met vriendelike gasvrou en gasheer. Baie dankie en seënwense.

Willem B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Vriendelik en behulpsaam.

Ontvangs was baie goed.

Hendrik M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M

Highly recommended.

Very comfortable self-catering accommodation. Ideal for a few days to explore the area.

Emberentia W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emberentia W

Was net 'n oornag

Was net 'n oornag besoek

Truia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Truia B

Dit voel asof ons by die huis is.

Dis lekker naby Phalaborwa-hek.

Anelda T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda T

Baie goed ingerig, rustig en privaat.

Ons het baie lekker gebly. Rustige omgewing & baie naby aan al die winkels en naby aan die wildtuin hek. Hennelie was baie behulpsaam en vriendelik. Die verblyf is toegerus met als wat jy kan nodig hê, ons sal definitief Wagon Wheels aanbeveel.

Dean C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C

Baie goeie fasiliteite vir die tarief gevra en uitstekende ligging.

Baie goeie fasiliteite vir die tarief gevra en uitstekende ligging naby aan wildtuin. Goed toegeruste en netjiese akkommodasie met eienaar wat welkome inligting oor paaie na die swaar reën verskaf het.

David V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Absolute waarde vir geld.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Baie netjies en skoon. Vriendelike eienaars wat die Krugerwildtuin goed ken. Sal Wagon Wheels beslis aanbeveel.

Sunette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S

Fantasties.

Lekker gebly by Wagon Wheels. Lugversorger is vir seker 'n bonus.

Nicoline D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline D

Fantasties.

Die eienaar was baie vriendelik en het 'n pragtige plekkie.

Helena L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Baie aangename verblyf.

Sal definitief weer hier tuisgaan. Baie vriendelike ontvangs en aangename oornaggeriewe.

Dirk D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Dit was een aangename ervaring.

Die plek was skoon. Daar was oorgenoeg spasie vir alles. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Corrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Het ons verwagtinge oortref.

Baie aangename ondervinding. Ons het sommer tuis gevoel. Plekkie is stylvol en goed toegerus. Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam met bv. aanbeveling vir 'n goeie restaurant. Was die perfekte oornagstop op pad na die noorde van die Wildtuin. Kan enigiemand aanbeveel om aan te klop.

Johan K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

'n Tuiste weg van jou huis af.

Hennelie en Abel het meer gedoen as wat hulle moes. Vriendelik ontvang, alles was skoon en netjies in die woonstel gewees en boonop het hulle ons gaan wys hoe lyk Phalaborwa se myn van 'n hoë mynhoop af. Hulle het ons vertel van al die besienswaardighede in en om Phalaborwa. Sal enige persoon aanraai om daar te gaan oorslaap. Hennelie en Abel, baie dankie dat julle so uit julle pad gegaan het. Ons waardeer dit baie.

Diederik V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik V

Niks meer nodig nie.

Dit is 'n baie oulike plek naby aan die Phalaborwa-hek. Die huis eienaars is baie vriendelik.

Magda D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Uitstekende oornagplek vir 2 persone wat die wildtuin gaan besoek.

Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Verblyf is skoon en netjies. Dankie, Hennelie!

Bernice S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Alles wat jy nodig het onder 1 dak .

Vriendelik en hulpvaardig.

Christien T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T

Dit was awesome en net wat ek nodig gehad het na 'n baie spanningsvolle tyd.

Die verblyf is ideaal vir een of twee mense. Skoon netjies en baie gerieflik en Hennelie was 'n ster. Sy het plekke en aktiwiteite aanbeveel en was baie vriendelik. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel en self weer daar gaan bly.

Oj Van Schalkwyk F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oj Van Schalkwyk F

Basic but very clean and neat.

The room was very clean and neat. We were welcomed with a warm heart.

Hennie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Lekker ingerigte blyplek.

Lekker gebly. Gasvrou vriendelik en deel besienswaardighede in omgewing met jou. Lekker naby Wildtuin.

Wagon Wheels se terugvoer

Goeiedag Hennie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Hoop dit gaan goed met julle. Toe vergeet ons van die Spekboomstiggies.

Lekker en veilige dag vir julle.

Groete,
Hennelie

Wagon Wheels
Wallie M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie M

Rustig, veilig, stil omgewing.

Nie iemand vir lang stories nie. Alles in orde gevind.

Johann G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Netjies, mooi, goed uitgerus, vriendelike gasvrou, waarde vir geld.

Wagon Wheels, Phalaborwa is die beste selfverblyf wat ons in jare gevind het. Vriendelike gasvrou wat die tuinwoonstel met sorg en kunstigheid ingerig het. Uitstekende waarde vir geld! Dankie, dit was rustig en genotvol. Ons kom weer.

Wagon Wheels se terugvoer

Baie dankie Johan. Julle is altyd welkom om terug te kom. Ek beveel Johan-hulle aan, aan alle instansies. Hul is vriendelike , netjies en hartlike gaste.

Wagon Wheels
Hanneke O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke O

Verblyf heerlik en netjies met vriendelike en hulpvaardige eienares.

Ons het heerlik gebly. Hennelie was baie hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om ons gerieflik te laat voel. Veilige parkering en baie naby aan toegang tot Kruger Park Hek.

Brenda Natali I - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Natali I

Good place.

Nice place, the hostess is very friendly and gentle. I recommend this place.

Elizabeth O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O

Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Fantasties geleë vir die wildtuin.

Zanie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanie M

Stil, rustig, skoon en netjies.

Baie dankie vir 'n heerlike oornagstop vir my skoonouers. Ons sal definitief weer van jul geriewe gebruik maak.

Johan A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Ons het alles gekry waarvoor ons gehoop het, dus baie tevrede.

Wagon Wheels is klein, net een enkele woonstel, maar alles was baie netjies en die eienares/gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het slegs oornagverblyf nodig gehad terwyl ons op pad was Kruger Wildtuin toe, en daarvoor was Wagon Wheels perfek. Ons was wel bietjie besorg oor die sekuriteit van ons voertuig buite aangesien daar nie sigbare beveiliging is nie.

Marinel G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinel G

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het met vriendelike, behulpsame personeel.

Dis naby aan die hek van die Krugerwildtuin wat die ligging perfek maak.

Marinel G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinel G

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het met vriendelike, behulpsame personeel.

Dis naby aan die hek van die Krugerwildtuin wat die ligging perfek maak.

Christine R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R

Aangename ervaring.

Sou graag Kyknet-kanaal op TV wou byvoeg.

Gwyneth H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth H

All good. Friendly.

Value for money. Everything you need for a stopover.

Ben En Linda M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben En Linda M

Voldoende.

Hartlike ontvang deur Hennelie en hulpvaardig. Akkommodasie was netjies en voldoende.

Michelle R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R

Nice and accommodating.

We were very pleased with the accommodation, our host was friendly and helpful. We would definitely recommend Wagon wheels to anyone and stay there again if in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en tegemoetkomend.

Ons was baie tevrede met die verblyf, ons gasheer was vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief Wagon Wheels vir almal aanbeveel en weer daar bly as ons in die omgewing is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Estelle J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Amper te goed om waar te wees!

Pragtige plek! Wit linne en skoon eenheid! Kan beslis langer as 'n nag daar bly! Alles is eksie-perfeksie en 5 ster!

Wagon Wheels se terugvoer

Baie dankie Estelle. Jul is altyd welkom.

Wagon Wheels
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb8884d7197febe129a8e3920a08a1afd6391e6b2897ab64303ca9af6b2cae0753c766066fd57df947b60cbed73274c3808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 2 Monna Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.94077648554 31.152751498182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang