Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagon Wheels

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Thea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies en keurig saamgestel. Heerlik, dankie! Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert E D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het dit geniet daar te oornag. Alles wat jy nodig het is daar. Baie beïndruk. Netjies skoon, veilige parkering. Alles wat jy nodig het, is belangrik. Die beste gasvrou. Dankie vir 'n heerlike tyd daar. Ek beveel Wagon Wheels hoog aan as oornagblyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wagon Wheels is die beste selfsorg verblyf net buite die wildtuin! Ons het baie lekker in Wagon Wheels gebly. Dit is die ideale verblyf net buite die wildtuin, en die gasvrou is baie vriendelik en sorgsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig netjies. Heerlike skoon en rustige omgewing. By Krugerwildtuin se hek en naby Spar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik. Beslis waarde vir geld. Gasvryheid en vriendelikheid kan vir geen geld verruil word nie. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Het heerlik lekker gebly. Stil en privaat. Netjiese en skoon. Sal vir seker weer. Het heerlik lekker gebly. Stil en privaat. Netjiese en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Veilig, vriendelik, skoon. Ek sal vir seker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reauliza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend en gemaklik. Baie lekker gebly. Gasvryheid was onverbeterlik. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons is baie goed ontvang in 'n netjiese en skoon woonstel met lugreëling en alles. Baie dankie vir 'n aangename ontvangs. Die woonstel was netjies, met alles wat nodig is vir oornagverblyf. Ons sal vir seker weer daar bly indien ons in daardie rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Ons het ontspan en lekker gerus. Ons het baie lekker gebly en nog lekkerder gechill. Stil en rustig, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb8884d7197febe129a8e3920a08a1afd6391e6b2897ab64303ca9af6b2cae0753c766066fd57df947b60cbed73274c3808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 2 Monna Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.94077648554 31.152751498182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang