Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagon Wheels

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Arnold V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornag stop. Akkommodasie was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend! Vriendelike gasvrou, netjiese huisvesting. Baie gemaklike bed, lugversorging en waaier was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjeerd D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very pleasant stay. Excellent stay, very comfortable unit, can't get closer to Kruger. Strongly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was wat ek verwag het. Dit was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangename verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang en alles was netjies en skoon, ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam en verras met 'n kremetartboom voor die erf. Baie gasvry ontvang. Baie gasvry en perfekte stop voordat jy die wildtuin ingaan. Die plek is lekker ruim en goed ingerig en toegerus. Baie dankie, ons het lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Aangename verblyf gewees. Baie lekker gebly, sal graag weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies en keurig saamgestel. Heerlik, dankie! Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wagon Wheels is die beste selfsorg verblyf net buite die wildtuin! Ons het baie lekker in Wagon Wheels gebly. Dit is die ideale verblyf net buite die wildtuin, en die gasvrou is baie vriendelik en sorgsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig netjies. Heerlike skoon en rustige omgewing. By Krugerwildtuin se hek en naby Spar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb8884d7197febe129a8e3920a08a1afd6391e6b2897ab64303ca9af6b2cae0753c766066fd57df947b60cbed73274c3808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 2 Monna Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.94077648554 31.152751498182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang