Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagon Wheels

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, oondjie, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Heidi G
Saam met lewensmaat
5.0
Was wat ek verwag het. Dit was lekker, dankie.
Okt 2024
Harry S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang en alles was netjies en skoon, ons sal beslis weer hier tuisgaan.
Sep 2024
Barbara C
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en verras met 'n kremetartboom voor die erf. Baie gasvry ontvang. Baie gasvry en perfekte stop voordat jy die wildtuin ingaan. Die plek is l...
Sien meer
Sep 2024
Francois M
5.0
Aangename verblyf gewees. Baie lekker gebly, sal graag weer kom.
Sep 2024
Thea P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en keurig saamgestel. Heerlik, dankie! Sal definitief weer daar oorslaap.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Wagon Wheels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb8884d7197febe129a8e3920a08a1afd6391e6b2897ab64303ca9af6b2cae0753c766066fd57df947b60cbed73274c3808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 2 Monna Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.94077648554 31.152751498182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang