Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagondrift Game Lodge & Spa

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elsabe E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ons het heerlik gekuier en die stilte en omgewing geniet! Rustige bosveld verblyf, netjies en sakpas, staanplekke is goed toegerus, die netjiese beligte braai en privaat ablusie is beslis gerieflik en die lapa 'n bonus vir son en reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend soos altyd, lekker luukse tente. Uitstekend soos altyd, het hierdie keer die karavaan by die huis gelos en in een van die luukse tente gebly. Pragtig skoon en netjies, baie lekker gebraai, ens. Sal dit definitief aanbeveel. Die lekkerste vir my was om te staan en stort (opelig) en die bokke dop te hou wat daar rond beweeg. Soos altyd was die personeel se vriendelikheid, professionele optrede en behulpsaamheid uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

We will be back soon. Beautiful tranquil place. Safe and clean, and the aesthetics for nature are just wow. Game drive was very reasonable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much, Sharlene - it was a pleasure having you here!

Daniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesomeness. Warm, beautiful and tranquil. Just peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Big thanks, Daniel!

Deon V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Relaxing, close to nature. Stay was above expectation. Game drive offers a wide range of wildlife. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much! It was lovely meeting you and we look forward to your next visit.

Anoushka N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oggende het ons op die plaas gaan stap en diere kyk. Daarna 'n ontbyt en 'n swem. Ongelooflik! Eienaars is regte "mense-mense". Vinnige diens met die oulikste meisie in ontvangs. Ons het baie lekker gaan stap en die hele plaas is oop vir stap en fietsry. Min wat jy kan sê jy sit en drink 'n koffie met bokkies wat verby stap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie! Ons is so bly dat julle dit geniet het.

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stunning place. And the staff is brilliant. What a nice place to break away from the city! Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much - we really appreciate it!

Lueza A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Awesome. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much!

Frik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker in die bos, fantasties. Netjies, baie lekker gekamp tussen fantastiese eienaars en al die diere. Lekker gestap en interessante, lekker game drives. Fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie! Ons waardeer dit.

Rina P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful surrounded by the bush with everything one could need and more. Excellent as always. Wonderful people, magnificent view, especially from H&H. Quiet and peaceful, exactly what the soul needs during busy times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
That is awesome, Rina - thanks so much!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ms Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moloto/ Rust-de-Winter-weg, Cullinan, 0102, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b75e773097bfceb41d63e93f2bb4b1c15c3f71e6fab3689ed81a496e5bdc53fd3fbff8a2321252a9771b8b614348b5fc7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 Moloto/ Rust-de-Winter Road Cullinan 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.401055555556 28.597583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang