Wagondrift Game Lodge & Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Muriel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Frik S - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker in die bos, fantasties.
Rina P - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful surrounded by the bush with everything one could need and more.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
That is awesome, Rina - thanks so much!
Karlien S - Aug 2024
Algehele gradering
Will highly recommend. Will go again.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much, Karlien.
We really appreciate it!
Mercia S - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much, Mercia!
Samantha W - Jun 2024
Algehele gradering
Salige bosveld kuier op sy beste!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie, Samantha!
Ons waardeur dit.
Joannet S - Mei 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Joannet!
Ons is dankbaar dat julle dit geniet het!
Lana L - Apr 2024
Algehele gradering
Value for money.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much, Lana - we love having you here!
Rosie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed the surroundings we were in. So quiet.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much, Rosalyn. We look forward to your next visit and taking you on a game drive!
Chris S - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Awesome Chris - thanks so much!
Jacqueline B - Aug 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige wegbreek!
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie!
Julle is welkom om enige tyd terug te kom en die bos weer te geniet.
Frik S - Mei 2024
Algehele gradering
Wow! Gem in the Bushveld.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much, Frik. Your review means a lot to us and we're looking forward to you camping here again!
Sibusiso Terrence M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful retreat to reboot.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much Sibusiso! We really enjoyed having you stay with us!
Ninette D - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon lekker kamp area.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie, Ninette.
Ons is baie jammer dat die honde jou gepla het.
Miskien volgende keer kan julle ons Boskamp probeer in die bos!
Rochelle L - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much, Rochelle.
We are so glad you enjoyed it, especially your little dogs!
Rosie E - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en 'n wonderlike ervaring.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dit was 'n groot plesier, en ons is so bly dat hulle dit so geniet het. Sien uit daarna om julle hier te sien!
Johann V - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlike, mooi, rustige plek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Johann!
Lana L - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Lana - ons waardeer dit baie!
Dinti D - Sep 2023
Algehele gradering
Wagondrift Lodge is 'n juweeltjie wat ons onlangs ontdek het en dit was nou ons tweede keer!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Dinti!
Sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much Louis.
Karen J - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Karen.
Dinti D - Jul 2023
Algehele gradering
Dis 'n pragtige lodge en so rustig en mooi ingerig vir 'n bosveldwegbreek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Dinti.
Danie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese en puik toegeruste kamp en geriewe.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Danie, ons waardeer jou terugvoering.
Jo-anne H - Apr 2023
Algehele gradering
Such a beautiful location and the most wonderful hosts.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you Jo-anne!
Leeane W - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful, lovely.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much!
Samantha W - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute fantastiese geriewe, beste gasvryheid en wildsrit.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Samantha!
Nadia S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplek net buite Pretoria.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Nadia. Die volstruis gaan jou baie mis. Sien julle gou weer.
Denise B - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Denise. Dit was goed om julle te ontmoet en sien uit daarna om julle weer te sien.
Lana L - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het weer 'n heerlike rusnaweek by Wagondrift gehad. Sien julle binnekort weer.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Lana.
Carol K - Jan 2023
Algehele gradering
The staff and ambiance is simply amazing.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you Carol, we really appreciate it.
Louis D - Jan 2023
Algehele gradering
As jy wil gaan rus en vrede hê is dit die plek vir jou.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dankie Louis. Ons waardeer dit.
Max T - Jan 2023
Algehele gradering
We had a very nice 3 night stay. Bush is lovely as well as the views you have from your chalets.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much Max, we are so glad you got to see the babies.
Jacques L - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker vir 'n wegbreeknaweek. Ons het in die tente gebly. Dit was baie lekker.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Jacques.
Lizet W - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en heerlik gestap!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Ons is so bly, dankie Lizet.
Jean N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker "glamping"-wegbreek.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Jean!
Joshua L - Feb 2023
Algehele gradering
Minimalistic tranquility.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you, Joshua.
Anna B - Jan 2023
Algehele gradering
Was heerlike wegbreek uit stadsgewoel.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Anna.
Jeannine H - Des 2022
Algehele gradering
Was ongelooflik verras.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Jeannine. Julle is welkom en ons sien uit daarna om julle familie weer hier te hê.
Gerhard G - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en omgewing.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dankie Gerhard en ons is so bly dat julle dit geniet het.
Hendri R - Des 2022
Algehele gradering
Lekker atmosfeer, vriendelike mense, baie mooi uitsig oor die plaas gehad.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Hendri baie dankie. Dit is so 'n plesier om julle hier te hê en ons waardeer dit baie dat julle dit geniet en terug kom.
Estelle P - Des 2022
Algehele gradering
Perfek!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Groot dankie Estelle. Julle is altyd welkom.
Manie P - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dankie Manie, dit was goed om julle te ontmoet en sien uit daarna om julle weer hier te hê.
Melanie E - Okt 2022
Algehele gradering
Our stay was really amazing. Tranquility at its best.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much Melanie, we really appreciate your feedback.
Celine F - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing, rustig en goeie personeel.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Celine.
Ronel B - Sep 2022
Algehele gradering
Bosveld op sy beste.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle hier te he Ronel.
Dankie.
Johan C - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties en baie lekker.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dankie Johan, ons waardeer dit baie.
Sien uit om julle weer te sien.
Brandon V - Jul 2022
Algehele gradering
One if not the best value for money stays in the bushveld.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much Brandon.
A pleasure having you here.
Jaydene P - Jul 2022
Algehele gradering
It was amazing as always.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much.
We really appreciate your feedback.
Francois P - Jun 2022
Algehele gradering
Waarlik een van die juwele van die bosveld, soveel geskiedenis en rus vir die siel.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Francois.
Ons waardeer die terugvoer baie en sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Erika V - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer, 'n wegbreek met alles wat jy kan benodig.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Erika.
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Yolanda F - Feb 2022
Algehele gradering
Op aankoms ingewag deur gasheer en gasvrou. Verwelkom en rondgewys waar alles is. Vriendelik en behulpsaam.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Yolanda
Sien uit daarna om julle weer hier te sien!
Louisa B - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Louisa.
Sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Reinhardt H - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustige plek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Reinhardt. Ons waardeer dat julle terug kom, en sal sien wat ons kan doen met die swembad. Dankie vir u terugvoering.
Beverley J - Feb 2022
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing toe ons daar aankom: ons het in 'n tenthuis gebly en dit het al ons stoutste verwagtinge oortref.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Beverley.
Ons waardeer dit baie en sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Marius G B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon lodge.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Marius, ons is so bly dat jy dit geniet het.
Lana L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus, al het dit baie gereën.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Lana. Ek sien uit daarna om julle weer te sien.
Lindy B - Des 2021
Algehele gradering
WOW!
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much.
We are so glad you enjoyed your time away.
Jurie P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie skoon, rustig en waarde vir geld.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Jurie.
Simone O - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker, pragtig en rustig.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Simone.
Daleen F - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige bosveld atmosfeer om die draai van die huis.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Daleen.
Andre D - Sep 2021
Algehele gradering
What a wonderful experience. Well done.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much.
Looking forward to seeing you again.
Ariel V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker naweek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Ariel.
Ons waardeer dit baie.
Lindy C - Sep 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Lindy.
Steyn V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf. Ons sal beslis weer 'n besoek daar aflê.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Lana L - Jun 2021
Algehele gradering
Sal weer gaan.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Lana.
Letitia M - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige natuurskoon.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Letitia.
Ruani F - Feb 2021
Algehele gradering
Ek sien julle weer!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Jy is so welkom - sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Elrinda P - Mrt 2021
Algehele gradering
Oortref verwagtinge!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Elrinda - ons is so bly.
Max T - Jan 2021
Algehele gradering
Ons was vir 2 nagte daar en dit was heerlik, diens was puik, wildrit was fantasties en die chalet waar in ons gebly het was baie mooi en modern.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Max.
Reinhardt H - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Reinhardt
Ons sal dit baie waardeer as jy vir ons n lys kan gee van goedjies wat ons in die Kiosk kan sit
Ek weet ander gaste sal ook bly wees vir meer dinge.
Michelle P - Sep 2021
Algehele gradering
50ste verjaarsdag, dameswegbreeknaweek.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dit was n groot plesier om julle hier te hê.
Sien uit daarna om julle weer te sien.
Carin S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en gerieflik.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dankie Carin.
Jackie V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Julle is baie naby aan ons harte - baie dankie.
Pauline W - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend, rustig.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dit was n groot plesier om julle hier by ons te he.
Suenell S - Jan 2021
Algehele gradering
Friendly, clean, private.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much for your feedback.
We really appreciate it and look forward to seeing you here again soon.
Mariette C - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Mariette,
Ons is so bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle weer te sien!
Alinka L - Feb 2021
Algehele gradering
Wees rustig in die bosveld
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Alinka,
Ons sal sien wat ons kan doen met die panne.
Ons het nou iemand wat braai skoonmaak.
Dankie vir jou terugvoer.
Pierre B - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike kampplek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie ons waardeer dit.
Byron L - Des 2020
Algehele gradering
Vreedsaam, ontspannend, rustig, lekker!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het
Baie dankie en ons sal n plan maak om n Mikrogolf by die tent te sit
Al die beste vir die nuwe jaar
Luane J - Des 2020
Algehele gradering
Alles is top gehalte. Mense is vriendelik. Diere is pragtig en vet. Sal vir seker weer gaan.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het en ons sien uit daarna on julle weer gou hier te sien.
Ronel H - Des 2020
Algehele gradering
Puik.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Sien uit daarna Ronel.
Claudine W - Des 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer by Wagondrift Lodge bespreek!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie ons waardeur dit.
Sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Sonja V - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie ons waardeur dit baie.
Sien uit daarna on julle weer hier te sien.
L'landa V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was ‘n ongelooflike rustige en lekker bosnaweek. Ons beveel Wagondrift beslis aan vir ander wat lief is vir bos-atmosfeer. Skoon, netjies en mens bly en slaap lekker, nodigste kombuisware is beskikbaar, ons het in een van die tent homes gebly vir ‘n naweek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie ons waardeur dit baie!
Natasha V - Nov 2020
Algehele gradering
Eienaars is gasvry en vriendelik. Tariewe is pragtig en skoon.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie ons het dit geniet om julle hier by ons te he.
Andre L - Okt 2020
Algehele gradering
Wondelike mense en verblyf.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Andre ons waardeer dit baie! Sien uit daarna om julle Januarie weer hier te hê.
Ruby S - Okt 2020
Algehele gradering
A hidden gem.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much Ruby.
We are looking forward to having you back here with your kids as part of our family again.
Estelle P - Okt 2020
Algehele gradering
Great!!!!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Estelle.
Ek sien uit daarna om julle weer te sien.
Carla S - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Carla, vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle gou weer te sien.
Jaydene P - Okt 2020
Algehele gradering
I loved it!!!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much Jaydene, we really appreciate your feedback and look forward to having you here again soon.
Carike V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker ontspannend, baie wild om te sien en rustigheid vir die siel.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Tuanette R - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful retreat.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much - we really appreciate your feedback.
Have a super day!
Elmar P - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies en vriendelik.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Elmar.
Samil P - Jan 2020
Algehele gradering
Bush experience at its best.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you Samil.
Leendert J - Des 2020
Algehele gradering
Die beste bos ervaring.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Sien uit daarna om julle weer te sien.
André J - Sep 2020
Algehele gradering
Unexpected wonderful!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie Dankie
Ons is so bly dat julle dit geniet het
Lizelle B - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker bosveldwegbreek.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet.
Nondumiso D - Des 2020
Algehele gradering
A definite place to be to relax and enjoy nature.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thanks so much Ndumi.
We really appreciate your support.
Looking forward to seeing you here again soon!
John J - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowende ervaring, net wat die dokter aanbeveel.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie,
Ons is so bly dat julle dit geniet het. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Mathilda F - Mei 2019
Algehele gradering
Rustigheid, voel ontspanne.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie vir jou kosbare woorde ons wardeer dit baie. Ons is so bly dat julle dit so geniet het. Ons sien uit daarna om julle hier weer te sien.
John G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en kids het dit gelove.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle weer gou hier by ons!
Anzett V - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstaande diens, gasvryheid en verblyf in 'n besondere rustige stukkie Bosveld.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie.
Ek is so bly dat julle dit geniet het en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Sherly L - Mrt 2019
Algehele gradering
Peaceful bush vibe.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much for your kind words, Sherly. We look forward to seeing you again soon!
Leatitia N - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome plek. Awesome mense.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Your kind words are really appreciated. It was such a pleasure having you here and you are welcome back anytime.
Christo V - Apr 2019
Algehele gradering
Een van die beste plekke nog wat ek deur die webtuiste geboek het.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie vir die goedhartige woorde. Ons waardeer dit baie en is so bly dat julle dit geniet het. Sien julle gou weer hier!
Johan M - Okt 2018
Algehele gradering
Altyd nice om iets beter te kry as wat jy verwag.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie vir jou goedhartige woorde.
Ons is so bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete van Wagondrift
Karen R - Sep 2018
Algehele gradering
Wagondrift Lodge is puik.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie, ons is so bly dat julle dit geniet het enons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Nita B - Jun 2018
Algehele gradering
Peaceful and well maintained chalets.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much. Looking forward to seeing you back soon.
Uschi M - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was eenvoudig perfek vir ons groep.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Dankie Uschi, ons waardeer dit.
Chris L - Apr 2018
Algehele gradering
Nie geskik vir gesinne nie.
Lees meerWagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
This review makes me very sad as it is not a true reflection of who we are. The couple that came were elderly and had no children with them and so were placed in a Chalet that sleeps 2, which they themselves booked online with pics available for them to see. At no time did they ask to see the bigger cottages to see if a family would be able to use the unit, not to mention the Jungle gym, ride on black bikes, toys all provided for children. We have had many families come and use our facilities from tiny babies to teens. Sadly they never read our listing properly before booking as it states clearly that we are only self-catering, 40 odd km from Cullinan etc. They are a hundred percent correct in saying that the owners/managers don't know their market as this couple is clearly not part of it. So sorry that they felt this way - wishing them all the best in their next booking.
Dirkie S - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much. You are welcome back any time. We enjoyed hosting you.
Tinka L - Jul 2018
Algehele gradering
Advertensie misleidend. Foto van spa.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Thank you so much for your review.
I am just confused about your heading, where did you see the picture of the spa? We have no picture of a spa on our listing.
All the best for future bookings and hope to see you back here in the future.
John P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi en rustig fantastiese waarde vir geld.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie John.
Marie D - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige bosveldlewe.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Sien julle gou gou weer.
Nataschia P - Sep 2017
Algehele gradering
Die rustigheid daar, die mak wild en naggeluide, is iets om na uit te sien, na 'n besige werksdag.
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Baie dankie Nataschia.
Sonja S - Okt 2017
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek in die natuur. Die stilte was heerlik!
Wagondrift Game Lodge & Spa se terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het.
- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moloto/ Rust-de-Winter-weg, Cullinan, 0102, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang