Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagondrift Game Lodge & Spa

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker in die bos, fantasties. Netjies, baie lekker gekamp tussen fantastiese eienaars en al die diere. Lekker gestap en interessante, lekker game drives. Fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie! Ons waardeer dit.

Rina P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful surrounded by the bush with everything one could need and more. Excellent as always. Wonderful people, magnificent view, especially from H&H. Quiet and peaceful, exactly what the soul needs during busy times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
That is awesome, Rina - thanks so much!

Karlien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Will highly recommend. Will go again. Very nice place. Enjoyed every moment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thanks so much, Karlien. We really appreciate it!

Mercia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing! It was amazing, we love the people there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much, Mercia!

Samantha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Salige bosveld kuier op sy beste! Heerlike kuier. Dis een van die beste toegeruste 'self-catering' plekke wat ons al besoek het. Jy hoef regtig net jou kos en klere in te pak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie, Samantha! Ons waardeur dit.

Joannet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal definitief weer gaan! Het ons af-tydjie vreeslik baie geniet. Aangenaam verras oor die fasiliteite daar, elke staanplek het sy eie ablusie, en daar is ook 'n lapa. Ons het die Elephant-plek gekry en dit vreeslik geniet om te sit en af te skakel van ons besige gejaag. Ons kon ons klein hondjie ook saamvat en dit het dit net nog meer spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie Joannet! Ons is dankbaar dat julle dit geniet het!

Lana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Value for money. Very enjoyable as always. We love the tented camp and the customer service is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much, Lana - we love having you here!

Rosie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Enjoyed the surroundings we were in. So quiet. We arrived and were welcomed by the most friendly host. We enjoyed our stay so much. The tents were clean and beautiful, with very large beds inside and firewood waiting for us for the braai. We did not feel unsafe the whole time. Wild animals come to the drinking water hole right in front of our tent. We did not do the safari because we had to be at a family gathering, but would have loved to do it. There is no internet signal, but we can use their WiFi at the reception area. We will be going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much, Rosalyn. We look forward to your next visit and taking you on a game drive!

Chris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesome. Ja, dit was fantasties. Die eienaar is so awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Awesome Chris - thanks so much!

Jacqueline B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Perfek vir 'n vinnige wegbreek! Wagondrift het ons aangenaam verras en H&H House is perfek vir 'n groep vriende wat lekker saam wil kuier, veral om 'n lekker kampvuur. Pretoria is om die draai, maar dit voel of mens ver verwyder is van alles. Die uitsig was besonders, die huis is goed ingerig en netjies en daar is alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Die bonus is dat troeteldiere welkom is! Was besonders behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie! Julle is welkom om enige tyd terug te kom en die bos weer te geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moloto/ Rust-de-Winter-weg, Cullinan, 0102, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b75e773097bfceb41d63e93f2bb4b1c15c3f71e6fab3689ed81a496e5bdc53fd3fbff8a2321252a9771b8b614348b5fc7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 116 5 1 5 Moloto/ Rust-de-Winter Road Cullinan 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.401055555556 28.597583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang