Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagtail Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 23, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wagtail Cottage is 'n bekoorlike geskiedkundige selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat op die boonste verdieping van die eienaars se eiendom in Greyton geleë is.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is trappe wat na die solder-ingang lei.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. 'n Slim-TV met gratis WiFi, sowel as 'n rusbank, is in die sitarea beskikbaar.

Gaste word voorsien van parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is 'n entjie se stap van die middedorp af, ideaal vir diegene wat graag die historiese dorp wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Wagtail Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat 23, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagtail Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 23, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763f75fa79d7cb2ca6495766071560210c6f675b793ac451d90ca2ba92d6c265fcacd74b0f6ba8dfdfaec96ed1aaeb3db401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 23 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054455777775 19.604089760119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang