Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagyu Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronwe-plaas, Lustigan-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 340 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wagyu Mountain Lodge is op 'n wagyu-beesplaas aan die voet van die Klein Drakensteinberg in die Paarl, in die pragtige Kaapse Wynlande. Dit bied 'n romantiese wegbreek wat met 'n kulinêre ervaring komplementeer word.

Verblyf word in die Olive Lodge en die Rock Lodge gebied, wat deur 'n welige olyfboord omring word. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak.

Elke eenheid het 'n gemaklike rusbank en 'n kombuis wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die glasdeure lei na 'n onderdakstoep met meubels. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Daar is 'n restaurant en 'n deli op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Wagyu Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Cesca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ronwe-plaas, Lustigan-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagyu Mountain Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronwe-plaas, Lustigan-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733a98b039c4f5e9c0d25bec155f992dc180834f16dbd24b77759b5f3188494da8ca9e70a04b8f8211dcb3b65a64ea7d800d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Ronwe Farm Lustigan Road 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.760047073846 19.0016442754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang