Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waikiki Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eland-straat en Dolfyn-singel, Waikiki-kompleks, Ballitto, 4339, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 895 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Waikiki Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in Ballito. Die woonstelkompleks is gerieflik geleë net 900 m vanaf Ballito se Willard- en Thompsons-strande.

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers met 'n solderarea op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV, en daar is twee enkelbeddens in die solderarea. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is lugversorging in die slaapkamers, ideaal vir daardie warm someraande.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas/vrieskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n espresso-koffiemasjien, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV en 'n iPod-koppelstasie en DVD-speler. WiFi word voorsien. Daar is 'n slim-TV, so bring jou aanmeldbesonderhede vir die DStv en jou Netflix.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die sitarea maak oop op 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe, 'n houtbrandende pizza-oond en 'n buitetafel en stoele. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks gebruik te maak. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors in die toegewese oop parkeerarea. Let wel: matriekvakansies word nie in die kompleks toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daniella Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Eland-straat en Dolfyn-singel, Waikiki-kompleks, Ballitto, 4339, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Waikiki Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eland-straat en Dolfyn-singel, Waikiki-kompleks, Ballitto, 4339, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi42LZvrvWAt4t4UgjycS3KZTycCWXQXMUwUtc0NfHF2MCPOfCo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 895 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Corner of Eland Street and Dolphin Crescent Waikiki Complex 4339 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.527692786414 31.222205686508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang