Waikiki Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Eland-straat en Dolfyn-singel, Waikiki-kompleks, Ballitto, 4339, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 895 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Waikiki Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is in Ballito. Dié woonstelkompleks is gerieflik geleë, net 900 m vanaf Ballito's Willard en Thomsons se strande.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV, en daar is 2 enkelbeddens in die solderarea. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging in die slaapkamers wat ideaal is vir warm someraande.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yska-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, 'n Espresso-koffiemasjien, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die leefarea het 'n slim-TV met 'n iPod-koppelstasie en 'n DVD-speler. Gaste kan met hulle eien besonderhede op Netflix inteken. Daar is ook WiFi.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea lei na 'n beskutte patio met ingeboude braaigeriewe, 'n pizza-oond en tafel en stoele. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks gebruik maak. Parkeerplek is vir 2 voertuie in 'n oop parkeerarea beskikbaar. Let wel dat matriekvakansies word nie in die kompleks toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daniella Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoek van Eland-straat en Dolfyn-singel, Waikiki-kompleks, Ballitto, 4339, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waikiki Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Eland-straat en Dolfyn-singel, Waikiki-kompleks, Ballitto, 4339, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang