Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wakkerstroom Farm Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstaande verblyf vir iemand wat Wakkerstroom se mooi landskap wil geniet. Baie goeie ervaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Very relaxing. The town was interesting, with lots of good eating spots. The area was good for walks, cycling, and birding, so everyone had something to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Do yourself a favour and stay in this lovely farm home with a very gracious host. It was winter, but we were welcomed into a warm and comfortable house. Aga stove was lit and kept the kitchen and dining room warm and toasty. The warm beds were a welcome end to the day. The town is well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Wakkerstroom Farm Lodge
Dear Janet, Many thanks for the complimentary review. Kind regards. Fred

Lukas B
1 nag
4.6
Jun 2024

Stunning. Dit was 'n baie lekker plaaservaring en die gasvryheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Wakkerstroom Farm Lodge
Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is bly julle het dit geniet.

Anton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Die hele huis vir jouself - puik akkommodasie. Antieke plaashuis met sy eie bekoring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Alexia B
Kort verblyf
1.0
Aug 2021

Do not book! Pictures are from long ago! This place is awful the pictures of the place are from years ago. There are cracks in the walls, the place has not been upkept. This has ruined our weekend and we are leaving tomorrow. I paid and extra R3000 for extra guest to him directly. I require a refund for the 1 night we will not be staying. Awful place, should be taken off the website immediately and spare the money people work hard for. Owner avoids calls and WhatsApp!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Philna K
1 nag
5.0
Feb 2019

Lieflike, ruim en netjiese huis om lekker uit te rus. Ons familie het baie lekker gebly in die rustige plaashuis wat lekker ruim, netjies en skoon is. Emma het ons vriendelik ontvang en is 'n besonderse goeie gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Baie mooi ou meubels wat ons aan ons kinderdae herinner het. Ons sal dit beslis aan ons vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Wakkerstroom Farm Lodge
Beste Philna, Ek is baie bly julle het jul verblyf op Saxony geniet. Groete, Fred

Lizette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Dit was 'n wonderlike ervaring. 'n Pragtige ou huis met die mooiste oudhede en familie geskiedenis. Dit is baie rustig en veilig met 'n groot tuin. Emma was 'n uitmuntende gasvrou. Sal met vrymoedigheid Wakkerstroom Farm Lodge aan vriende en familie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2018

Fiasko! Oom Hans se kothuis op sigself is nie te sleg nie, lekker landelik, maar die toilet moet herstel word na normale werkende toestand. Die toegangspad by die hek is egter een modderpoel waar selfs die viertrekvoertuig wat gestuur is om ons uit die modder te sleep, met baie gesukkel kon deurkom. Ons het twee 80 plus jariges by ons gehad wat deur die modder en lang gras na die kothuis moes aansukkel, een nogal met 'n kierie en potklei wat duime dik onder die skoene aanpak. Totaal onaanvaarbaar!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Fred
Wakkerstroom Farm Lodge
Wat betref die modder en die lang gras wat die 80 plus jariges deur moes aansukkel: Ek is deur die gas telefonies gekontak oor die modder en 80 jariges nog voordat hulle by die kothuis uitgekom het en het onmiddelik aangebied dat almal eerder in Die Plaashuis wat baie luukser is en geen "lang gras" of modder het nie kan gaan bly (teen geen ekstra koste nie). Die bestuurder van die Lodge wat het dieselfde aanbod gemaak maar is verwittig dat hulle verkies om in die kothuis te bly. In die omstandighede vind ek die kritiek onvanpas. Dankie vir die advies oor die toilet. Die gaste wat laas naweek daar gebly het, het geen beswaar/probleem gehad nie maar ek bly die komende naweek self daar en sal ondersoek instel.

Barbara V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2017

Baie rustig. Dit was wonderlik om die rustigheid van die plaashuis met sy ou meubels te kon ervaar. Emma is 'n wonderlike mensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNWU0MjQzLTFjMjctNGFmZS04OGJkLTcyYjc5M2Y0ZDgyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 19 5 1 5 Farm Puntjie Wakkerstroom 2480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.400341818367 30.126957893372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang