Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walker Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marlene F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekende verblyf teen 'n sakpas prys! Ek was baie aangenaam verras oor die verblyf en ook die bekostigbaarheid. Christine was baie bedagsaam met die reëlings oor die sleutel en deurgaans hulpvaardig en gasvry. Ek beveel Walker Inn ten sterkste aan met die grootste vrymoedigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit is 'n rustige en veilige omgewing. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Het net oorgeslaap omdat ons baie vroeg by die lughawe moes wees. Netjies en skoon, gerieflik en vriendelike gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige paar dae daar deur gebring ten spyte van die erge hitte! Dit is 'n netjiese plekkie, en naby die hospitaal geleë, wat vir ons baie belangrik was. Christine is hulpvaardig, vriendelik en kan lekker kosmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld, goeie ligging en gemaklik. M. Gemaklike plek om te bly, waarde vir geld en baie goeie ligging. Die basiese wat nodig was om 'self catering' te doen was als daar. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Hulle was selfs gemaklik laat my hondjie wat saam my moes ry ook saam daar bly. 'n.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Sal enige tyd aanbeveel. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie skoon en goed versorgde plek. In 'n baie stil omgewing en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nella R
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Wegbreek. Gemaklik. Gerieflik. Goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Dit was nie te sleg nie. Dankie. Ons was bietjie ongemaklik omdat die spasie baie klein was, maar die dame het genoem dat die spasie baie klein is. Die stofie om te gebruik vir kosmaak was onder 'n rak, so ons sou dit nie kon gebruik nie. Die dame was baie hulpvaardig om 'n matrasie te verskaf vir my 12-jarige seun om vir hom te kan bed maak op die vloer. Ons het per ongeluk die dame se dun fleece kombersie ingepak; sy het verwag ons moes die prys betaal vir 'n splinternuwe kombers, maar ek het hom toe eerder vir haar teruggevat, gery van Middelburg na PTA toe. Het darem besigheid daar gaan doen. So, ja, ons het 3 aande geboek en het net 2 aande gebly omdat dit vir ons as 2 volwasse mense, 'n kind en ons 2 hondekinders, maar net bietjie te klein was. Verder, baie pragtig en veilig en alleenlik net vir 2 gaste, nie kinders en vir jou dierekinders ingerig nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karina E
1 nag
4.0
Sep 2024

Moeilike inklok. Ek het gereël vir laat inklok en hulle het 'n sleutel vir my gelos, maar ek het vreeslik gesukkel met die slotte en dat daar nie 'n lig aanwas om my te help sien nie. Ek het gevra of daar Ubers beskikbaar was en hulle het laat weet daar is baie, maar toe ek een wou boek, moes ek langer as 'n uur wag vir 'n beskikbare Uber. Verder was die plek netjies en mooi en daar was alle basiese geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Walker Inn
Hallo Karina - Baie dankie dat jy noem oor die moeilike inklok. Ek sal daarna kyk vir toekomstige gaste - jy is die eerste wat kla daaroor - so baie dankie. En wat die Uber diens betref - ek kan ongelukkig nie gepenaliseer word oor hulle diens nie - elke keer as ek kyk op die app is 'n Uber of Bolt onder 5 minute weg - so ek weet nie hoekom jy gesukkel het nie - jammer daaroor.

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolutely the best value for money and convenience. Dit is 'n pragtige, skoon, gemaklike en veilige verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en daar is 'n goeie spyskaart met lekker spaghetti bolognese.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R760
R760 R418
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R760 R418
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e63456a6043e1fca054ac8aa88855b7772e041c7cc559d0758b436568e27a7de121cede3f83b5d78ce998854be8f311a7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R418 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 426a Snowy Walker Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.787742905657 28.298064796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang