Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walker Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Walker Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cindy W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy W

Dit is 'n rustige en veilige omgewing.

Het baie lekker gebly, dankie.

Anne N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne N

Het net oorgeslaap omdat ons baie vroeg by die lughawe moes wees.

Netjies en skoon, gerieflik en vriendelike gasvrou. Baie dankie.

Elsie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie O

Rustige paar dae daar deur gebring ten spyte van die erge hitte!

Dit is 'n netjiese plekkie, en naby die hospitaal geleë, wat vir ons baie belangrik was. Christine is hulpvaardig, vriendelik en kan lekker kosmaak!

Hanno K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno K

Waarde vir geld, goeie ligging en gemaklik. M.

Gemaklike plek om te bly, waarde vir geld en baie goeie ligging. Die basiese wat nodig was om 'self catering' te doen was als daar. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Hulle was selfs gemaklik laat my hondjie wat saam my moes ry ook saam daar bly. 'n.

Nella R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nella R

Wegbreek.

Gemaklik. Gerieflik. Goeie diens.

Karina E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina E

Moeilike inklok.

Ek het gereël vir laat inklok en hulle het 'n sleutel vir my gelos, maar ek het vreeslik gesukkel met die slotte en dat daar nie 'n lig aanwas om my te help sien nie. Ek het gevra of daar Ubers beskikbaar was en hulle het laat weet daar is baie, maar toe ek een wou boek, moes ek langer as 'n uur wag vir 'n beskikbare Uber. Verder was die plek netjies en mooi en daar was alle basiese geriewe.

Walker Inn se terugvoer

Hallo Karina - Baie dankie dat jy noem oor die moeilike inklok. Ek sal daarna kyk vir toekomstige gaste - jy is die eerste wat kla daaroor - so baie dankie.

En wat die Uber diens betref - ek kan ongelukkig nie gepenaliseer word oor hulle diens nie - elke keer as ek kyk op die app is 'n Uber of Bolt onder 5 minute weg - so ek weet nie hoekom jy gesukkel het nie - jammer daaroor.

Walker Inn
Francois P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Absolutely the best value for money and convenience.

Dit is 'n pragtige, skoon, gemaklike en veilige verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en daar is 'n goeie spyskaart met lekker spaghetti bolognese.

Maryna F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna F

Lekker gebly.

Dit is 'n snoesige, skoon en netjiese kamer. Selfsorgtoerusting is voldoende. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Veilige parkering agter 'n elektroniese hek. 'n TV met Netflix/DSTV Stream sal 'n aanwins wees in die kamer.

André E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André E

Ligging baie sentraal.

Gasvrou, Christine, baie vriendelik en geredelik beskikbaar — veilige wooneenheid en parkering.

Bruna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruna V

The place is nice and clean. It was a bit small for us because we were on transit with lots of bags!

The place is fine for a quick stop. All the essentials are there. The host was very nice and kind to us. The place is very private. All the shops and nice restaurants are close and easy to go there! The area is quite and safe!

Joey L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Baie aangenaam, netjies en gemaklik. Sal Walker Inn weer gebruik.

Miskien net 'n voorstel om in die winter dalk 'n ekstra kombers in die kas te bêre maar ons sal in die toekoms beslis self ook 'n ekstra kombersie saamneem.

Walker Inn se terugvoer

Baie dankie Joey.

Ek het dadelik 'n ekstra kombers in die kas aangebring, asook 'n gas verwarmer vir die kamer aangekoop.

Ek sien uit om julle gou weer te ontvang.

Groete,
Christine

Walker Inn
Aneen F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneen F

Lekker gebly.

Dit het aan al my vereistes voldoen. Parkering was veilig agter elektriese hek en dit is 6 minute van Menlyn af. Daar was melk in die yskas, beskuit, koffie, tee, muesli en selfs 'n paaseier. Ek sal weer daar bly.

Rizel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rizel D

Lekker privaat en stil.

Walker Inn is aangenaam en ek kan dit vir enige iemand aanbeveel. Als wat jy mag nodig kry, is in die woonstelletjie.

Walker Inn se terugvoer

Baie dankie - Jy was 'n model-gas.
Dankie ook vir jou terugvoer i.v.m. die stort.

Walker Inn
Elchenette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elchenette S

Ons het heerlik gebly vir een aand! Als was voldoende.

Dit was 'n snoesige kamer, dit is winter in Pretoria en was nogals koud in die kamer, maar die gasverwarmer het gehelp.

Quinton M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M

Baie netjies en veilig. Alles wat jy nodig het vir 'n kort periode.

Alles wat jy nodig het vir 'n kort kuier, is daar. Veilige parkeerplek. Baie gasvrye ontvangs. Enigste negatiewe kommentaar, is die lig in die stort wat nie helder genoeg is nie.

Walker Inn se terugvoer

Hallo, ek het die badkamerlig vervang. Die load shedding-backup-gloeilamp daarin het lyk my, nie lank gehou nie. Dis 'n jammer jy het my nie direk daarvan gesê nie. Ek kon dit sommer dadelik vir jou vervang het. Groete,
Christine

Walker Inn
Elsa B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B

Veilig, rustig en netjies.

Plekkie is baie mooi en netjies. Goed toegerus. Vriendelike diens. Sal enige tyd weer gebruik maak van die plek.

Walker Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Elsa. Jy is enige tyd welkom terug.
Groete,
Christine

Walker Inn
Bianca B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Baie oulike plekkie en vriendelike diens.

My pa was baie gelukkig daar. Ons gaan definitief weer gebruik maak van die plekkie.

Walker Inn se terugvoer

Hallo Bianca, dankie vir die mooi woorde. Jou pa is altyd welkom hier.
Groete,
Christine

Walker Inn
Lidia P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia P

Baie aangenaam.

Christine het uit haar pad gegaan om toe te sien dat alles reg, gerieflik en aangenaam was. Dankie.

Walker Inn se terugvoer

Baie dankie.

Sterkte vir julle herstel proses, kom slaap gerus oor as julle weer die dokter kom besoek.

Groete, Christine.

Walker Inn
Rina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Veilig en sentraal geleë.

Ek en my troetelhond het tuisgegaan by Walker Inn vir 3 nagte. Die geriewe is uitstekend en die gasvrou vriendelik. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

T G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T G

It was a very comfortable affordable place.

Didn't want for anything. Hostess very friendly and welcoming. It would have been good though if the dustbins were emptied every day. The bed made and dishes washed.

Rene L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Pleasant atmosphere, comfortable and clean.

Efficient, accommodating and friendly host. Facility clean and comfortable. All you need for a few days' stay. Highly recommended!

Walker Inn se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Jy is meer as welkom vir 'n volgende verblyf.
Groete,
Christine

Walker Inn
Anja N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja N

Skoon en netjies.

Die eenheid was baie skoon en netjies en het ons baie lekker gebly. Die enigste aanbeveling wat ons sal maak is ñ beter en helderder badkamerlig.

Walker Inn se terugvoer

Hallo, ek het die badkamerlig vervang. Die loadshedding-backup-gloeilamp daarin het lyk my nie lank gehou nie. Dis 'n jammer jy het my nie direk daarvan gesê nie, ek kon dit sommer dadelik vir jou vervang het. Groete,
Christine

Walker Inn
Marda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marda V

Het slegs 1 aand oornag en het heerlik geslaap en veilig gevoel.

Is 'n oulike plekkie, ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel.

Reta L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reta L

Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

’n Radio of TV sal gaaf wees.

Chané K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané K

Baie netjies en rustige verblyf.

Baie netjiese verblyf. Die buurt was rustig en die area was naby aan baie plekke.

Walker Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie Chané.

Jy is baie welkom vir 'n volgende verblyf.

Groete,
Christine

Walker Inn
Marina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V

So so.

Daar was nie 'n papbakkie beskikbaar. Nie almal eet takeaways nie, dus was daar nie 'n bowl of bak om kossie voor te berei. Kon nie eie kossies voorberei nie. Water te min. Baie warm in kamer. Alhoewel 'n dakfan. Kon nie deur oop hou agv honde. 11 uur in aand wakker geskrik van geselsery op patio by kamervoordeur.

Walker Inn se terugvoer

Dankie vir die resensie Marina.

Ek stel dadelik die papbakkies en glasbakke vir kosvoorbereiding reg.

Ek is ook jammer die honde en ander gaste het jou gepla.

Vriendelike groete,
Christine

Walker Inn
Vanaf R760
R760 R418
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R760 R418
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e63456a6043e1fca054ac8aa88855b7772e041c7cc559d0758b436568e27a7de121cede3f83b5d78ce998854be8f311a7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R418 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 426a Snowy Walker Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.787742905657 28.298064796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang