Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walker Inn

Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R760 R418 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Walker Inn is 'n gerieflik gemeubileerde semi-selfsorg-eenheid vir 2 mense in Garsfontein, Pretoria.

Die oopplan-eenheid is apart maar op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en koue ontbyt, sowel as braaipakkies of aandete, is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Vir besprekings langer as 3 nagte word 'n gratis selfsorg-ontbyt voorsien.

Die eenheid is toegerus met WiFi vir gaste om te gebruik en maak oop op 'n stoep met toegang tot braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig, en 'n bykomende voertuig kan op versoek geakkommodeer word. Die eenheid het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Walker Inn is 1,2 km vanaf Faerie Glen Hospitaal en 3 km vanaf Menlyn Maine Centre en Menlyn Park Winkelsentrum. Gaste kan ook die Faerie Glen-natuurreservaat besoek, of 'n potjie gholf by die Woodhill-gholfbaan speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marlene F
5.0
Uitstekende verblyf teen 'n sakpas prys! Ek was baie aangenaam verras oor die verblyf en ook die bekostigbaarheid. Christine was baie bedagsaam met di...
Sien meer
Sep 2024
Cindy W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n rustige en veilige omgewing. Het baie lekker gebly, dankie.
Jul 2024
Anne N
Saam met lewensmaat
5.0
Het net oorgeslaap omdat ons baie vroeg by die lughawe moes wees. Netjies en skoon, gerieflik en vriendelike gasvrou. Baie dankie.
Jul 2024
Elsie O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige paar dae daar deur gebring ten spyte van die erge hitte! Dit is 'n netjiese plekkie, en naby die hospitaal geleë, wat vir ons baie belangrik w...
Sien meer
Mrt 2024
Hanno K
5.0
Waarde vir geld, goeie ligging en gemaklik. M. Gemaklike plek om te bly, waarde vir geld en baie goeie ligging. Die basiese wat nodig was om 'self cat...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Walker Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
R760 R418
per nag, vir 2 mense
Vanaf R760
R760 R418
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e63456a6043e1fca054ac8aa88855b7772e041c7cc559d0758b436568e27a7de121cede3f83b5d78ce998854be8f311a7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R418 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 426a Snowy Walker Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.787742905657 28.298064796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang