Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walkerbay Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Walkerbay Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cecilia S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

10 uit 10.

Skoon en netjies en eienaar baie vriendelik, sal vir seker weer daar gaan bly. Waarde vir geld en gerief. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Thys B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Rustig, aangenaam en verkwikkend vir die siel.

Baie lekker gebly, stil en rustig. Eienaar vriendelik en baie hulpvaardig uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Tania K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Rus vir die siel!

Ons het die 2-slaapkamer woonstel bespreek en dit was sonder twyfel die beste akkommodasie keuse. Die woonstel is baie ruim en is goed toegerus om in elke behoefte te voorsien. As jy 'n natuur mens is wat waardering het vir mooi sonsondergange, branders wat letterlik 200m van jou inrol oor die rotste, en 'n heerlike stoep met 'n braaiplek wat daaroor uitkyk, dan kan jy nie 'n fout maak nie. As jy 'n persoon is wat graag kla en vol fiemies is oor klein goedtjies, soek eerder 'n ander plek. Die feit dat ons ons 4-voet kind kon saambring het die verdere deurslag gegee. [host_firstname] is 'n joviale mens wat weet hoe om sy gaste welkom te laat voel - het sy vriendelikheid en raad waardeer. Ons kom graag weer kuier!

Carina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Gasvryheid en veilig.

Baie lekker gebly en sal definitief weer gaan kuier en die gasheer is baie goeie gasheer.

David S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Aangename plek en mooi uitsig. Maklik om by uit te kom.

Ja, ons het lekker geslaap. Was slegs een aand daar. Alles was netjies en skoon en gerieflik. Die uitsig was uit die boeke.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Natalie A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A

The accommodation was beautiful, and the host was friendly and welcoming.

I've already recommended this place to my family and friends. Even though it was overcast and wet, it was still beautiful.

Nicolene F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene F

Was baie lekker. Sal baie graag weer gaan kuier.

Dit was heerlik om die deur oop te maak en die see te sien. Ontspannend.

Naomi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Chris gaan regtig uit sy pad om verblyf aangenaam te maak. Jy word bederf met varsgemaakte koffie in die oggend en 'n pragtige uitsig oor die see.

Die verblyf het die mooiste see-uitsigte en jy gaan slaap met die breek van branders.

Sylva P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sylva P

Baie lekker.

Baie lekker mooi view en als wat mens nodig het.

Dawid H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid H

Baie goeie ligging op die rotse met pragtige uitsig.

Ons kamer se braaidrom in die gang voor die kamer het glad nie gewerk nie. Al die voetverkeer na en van ontvangs moet daar verby. Ons moes dus elders gaan kuier om te braai.

Belinda F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda F

Baie gereën, kon nie die uitsig benut nie.

Net 'n voorstel: Daar is 'n kaggel, maar geen hout. As mens daar aankom weet jy nie daar is 'n kaggel, so jy bring nie hout saam nie en daar was ook nie plek in ons kar. Ander ding, die TV het nie gewerk nie, dit het gereën so ons kon nie die see benut nie en toe ook nie TV kyk nie. Maar baie vriendelik ontvang en baie lekker naby die see.

Malcolm A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm A

Was kort, maar lekker.

Sal beslis weer daar oorbly.

Lize R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Heerlik, ontspanne en reg by die see, en vriendelike gasheer.

Word wakker met die branders teen die rotse en vars seelug.

Martin L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Akkommodasie was uitstekend.

Daar was net geen warm water.

Linca F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linca F

Baie netjies met fantastiese uitsig.

Baie lekker vir rustige naweek weg. Bekostigbaar met 'n amazing see-uitsig.

Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Dit was baie gerieflik en ons het dit geniet.

Ons moes 'n laaste oomblik bespreking maak en julle was goed genoeg om ons op te sit vir die nag. Sal weer in die toekoms van julle gebruik maak.

Lukas O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas O

Aangenaam verras.

Netjiese verblyf met baie aandag aan detail. Gasheer was baie vriendelik en aangenaam. Min wat daar so baie ekstra bederf elemente in 'n blyplek is. Muffins, melk, sap, jogurt, kerse, badsout en ander lyf produkte, lekkers, koekies en beskuit. Lieflike area om lekker langs die kus op die sementpaadjies te stap. Mooiste sonsondergang uitsig oorkant die verblyf. Pragtige see-uitsig vanaf die stoep voor die kamer. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Daniella V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella V

Vinnig maar die geld werd.

Het net die nag oorgebly maar was baie mooi. Hulle is troeteldiervriendelik, wat altyd 'n wenner is.

Sampie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie M

Kamer netjies. Mooi uitsig op die see.

Baie lekker gekuier. Eienaar vriendelik. Ons was opgehou op die pad en hy het my geskakel om te bevestig dat ons op pad is.

Cayleigh L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayleigh L

Could do with some maintenance in the rooms and the one room smelled of doom. But the service and care was brilliant. Our host went out of his way in every way that he could!

See stars.

Kevin G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G

Die plek was baie lekker, die uitsig is pragtig.

Pragtige uitsig, het die kaggel baie geniet.

Wilma F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma F

Net oornag, maar was baie vriendelik ontvang.

Ontvangs was baie vriendelik. Woonstel was skoon en netjies met lieflike uitsig oor die see.

Riana V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Lieflike see-uitsig.

Die kamer was mooi, gerieflik en die uitsig pragtig. Sal weer daar gaan bly.

Riaan N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan N

Baie goeie ligging en wonderlike uitsig oor die see.

Chris was 'n uitstekende gasheer. Die gebou is oud en het redelik aandag nodig om weer vars te vertoon en leef.

Gregory D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory D

Slegs oornag.

Gansbaai was hoofsaaklik 'n oornagpunt. Die verblyf was soos adverteer en die koste was baie billik.

Ivan J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ivan J

The place needs a lot of love.

Left as soon as I could.

Annelien C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien C

Heerlik, rustig, kalmerend.

Net winderig in die aande.

Derrick M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick M

By die see. Mooi uitsig.

Goed versorgde kamer met al die nodige toerusting.

Adene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adene V

Pleasant.

Wonderful experience and location.

Jodri O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodri O

Lekker see kuiertjie.

Walkerbay Accommodation is die perfekte plek vir n lekker wegbreek. Dit het 'n beeldskone see-uitsig, en die woonstel het alles wat 'n mens nodig het. Die eienaar is baie vriendelik en ons kon enige tyd op sy knoppie druk. Sal beslis aanbeveel. Was 'n 5 ster naweek

Hilgard V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilgard V

The view alone was worth the trip.

Lekker gekuier, lekker geslaap. Chris was baie hulpvaardig en het reggestaan vir al ons behoeftes.

Geo B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geo B

Gerieflik, goed geleë.

Baie goed geleë en die gasheer het uit sy pad gegaan om vir ons te kry wat ons benodig.

Teresa S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa S

Fantastiese see-uitsig, maar teleurstellende wooneenheid.

See-uitsig van stoep is wonderlik. Ontvangs en gasvryheid is baie goed, maar die eenheid het baie werk nodig. Kyk na die stort asb.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karin F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F

Heerlik gebly, kon lekker braai en wakkerword met uitsig oor see was fabulous!

Mooi uitsig, lekker gebly.

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Robert-straat en Seaview-rylaan 61, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78f88adcf65e87f20c34d497216cac9244bf6c00eed519ad721f2d43bd5747be2f8c061c9346dbc41bb2d41a39acec14d90d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 61 Corner of Robert Street and Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.613007531673 19.383737146854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang