Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walkerbay Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Cecilia S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

10 uit 10. Skoon en netjies en eienaar baie vriendelik, sal vir seker weer daar gaan bly. Waarde vir geld en gerief. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, aangenaam en verkwikkend vir die siel. Baie lekker gebly, stil en rustig. Eienaar vriendelik en baie hulpvaardig uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rus vir die siel! Ons het die 2-slaapkamer woonstel bespreek en dit was sonder twyfel die beste akkommodasie keuse. Die woonstel is baie ruim en is goed toegerus om in elke behoefte te voorsien. As jy 'n natuur mens is wat waardering het vir mooi sonsondergange, branders wat letterlik 200m van jou inrol oor die rotste, en 'n heerlike stoep met 'n braaiplek wat daaroor uitkyk, dan kan jy nie 'n fout maak nie. As jy 'n persoon is wat graag kla en vol fiemies is oor klein goedtjies, soek eerder 'n ander plek. Die feit dat ons ons 4-voet kind kon saambring het die verdere deurslag gegee. [host_firstname] is 'n joviale mens wat weet hoe om sy gaste welkom te laat voel - het sy vriendelikheid en raad waardeer. Ons kom graag weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gasvryheid en veilig. Baie lekker gebly en sal definitief weer gaan kuier en die gasheer is baie goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Aangename plek en mooi uitsig. Maklik om by uit te kom. Ja, ons het lekker geslaap. Was slegs een aand daar. Alles was netjies en skoon en gerieflik. Die uitsig was uit die boeke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Natalie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The accommodation was beautiful, and the host was friendly and welcoming. I've already recommended this place to my family and friends. Even though it was overcast and wet, it was still beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was baie lekker. Sal baie graag weer gaan kuier. Dit was heerlik om die deur oop te maak en die see te sien. Ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Chris gaan regtig uit sy pad om verblyf aangenaam te maak. Jy word bederf met varsgemaakte koffie in die oggend en 'n pragtige uitsig oor die see. Die verblyf het die mooiste see-uitsigte en jy gaan slaap met die breek van branders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylva P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Baie lekker. Baie lekker mooi view en als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Robert-straat en Seaview-rylaan 61, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78f88adcf65e87f20c34d497216cac9244bf6c00eed519ad721f2d43bd5747be2f8c061c9346dbc41bb2d41a39acec14d90d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 61 Corner of Robert Street and Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.613007531673 19.383737146854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang